Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 2984 resensies.

Clarens

Views

"Pragtige dorpie, lekker kos, mooi uitsig."

Clarens

Lavender & Rust

"Ons staan verstom oor hoe Clarens weer kop opgetel het na Covid aangesien dit 'n toeristedorpie is en selfs nuwe plekke oopgemaak het met nuwe aktiwiteite! Die strate bly maar 4x4 gebied."

Clarens

Odendaal’s Ridge

"Absolutely love Clarens. We will be back."

Clarens

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Altyd lekker in Clarens - wegbreek van die besige stadslewe."

Clarens

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Great shopping meander with enough food and watering holes along the way. Golden Gate National Park is worth a visit. Drive to Kestell (50 kms) for lunch at the hotel, it is good value for money."

Clarens

Mt Horeb Manor

"It's refreshing."

Clarens

4 Paddocks

"Small destination with lots to do."

Clarens

Kiara Lodge

"Beslis 'n besoek werd."

Clarens

Odendaal’s Ridge

"Brilliant destination. Will definitely visit again."

Clarens

Kahara Maluti Lodge

"Baie mooi dorp en as jy hou van stap die mooiste staproetes en genoeg - jy moet amper 'n week daar wees, 'n naweek is te min vir Clarens."

Clarens

Mystic Mountain Cottage

"Clarens is vir ons as gesin nog al die jare sielskos. As ons vir een jaar nie kan gaan nie het ons 'n gemis in ons lewe. Ons wil altyd terug na Clarens. Ons kom altyd terug met lekker memories."

Clarens

Bergvliet Cottages Clarens

"Onthou om vooraf te bespreek by die gewilde restaurante, veral oor naweke. Die pryse van die meeste winkels is ongelukkig effens hoog en dit sal lekker wees om nog 'n paar nuwe unieke winkels te sien (nie dieselfde as al die ander winkels nie)."

Clarens

Paddocks 6

"Calrens is 'n baie lekker plek en ideale wegbreekplek."

Clarens

La Bri

"Baie lief vir Clarens en probeer ten minste een keer per jaar daar uitkom."

Clarens

Mooigezicht

"Clarens is die pragtigste dorpie met so baie om te doen en te sien, het al my verwagtinge oortref en sal beslis weer soontoe gaan."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Dis 'n wonderlike bestemming met goeie atmosfeer en die lieflikste omgewing. Baie goed geleë om Golden Gate te verken."

Clarens

Forest Lane

"Lekker kuierdorpie!"

Clarens

Mont Rouge

"Die dorp is veilig en skoon. Die natuurskoon het 'n kinderlike opgewondenheid in ons gewek. Ons was effe teleurgesteld in die snuffelwinkels, aangesien baie winkels toe was a.g.v. beurtkrag."

Clarens

Montanus

"Pragtige, skoon dorp!"

Clarens

Odendaal’s Ridge

"Daar is nie vreeslik baie vir kinders om te doen nie, dit is meer vir egpaar of groep vriende wat nie kinders het nie."

Clarens

Cosy Corner

"Was heerlik. "

Clarens

Hannic's Retreat

"Die paaie buite die dorp en self in die dorp raak 'n probleem. Dit mag my toekomsplanne beïnvloed. "

Clarens

Forest Lane

"Baie lekker winkeltjies en restaurante wat mens kan besoek. Verder kan mens uitry en na die berge gaan kyk. Rondom die dorp is daar hele paar goed om te doen, maar pak 'n boek in. Behalwe vir eet is daar nie veel om te doen in die dorp as dit reën nie."

Clarens

Lavender & Rust

"Vriendelike gemeenskap. Lekker winkels, en heerlike kos. Beslis 'n moet vir 'n wegbreek."

Clarens

Jovali

"Small town away from city, so be sure to stock up on supplies."

Clarens

RiverWalk Guest House

"Dit is 'n baie mooi plek en baie rustig."

Clarens

Rooiberg View Clarens

"Pragtige plek, met verskeie winkels. Skoon en netjies."

Clarens

Amber Selfsorg

"Ry rond in Golden Gate Reservaat. Ervaar iets ander van die natuur as net diere, maar die sandsteenformasies."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Baie nice plek. Was die eerste keer daar en sal vir seker weer daarna toe gaan. Daar is baie oulike restaurante en enige iets waarvoor jy lus is sal jy vir seker daar kan kry."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang