Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 2984 resensies.

Clarens

Periwinkle Blue

"Lovely, vibey town with places to eat, relax, shop and be merry. We had an indulgent but also restful stay."

Clarens

Birch Cottage

"Very safe area, with the most stunning views!"

Clarens

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens - die dorpie self, is steeds oulik en die restaurante en winkelkies het hulle eie bekoring, maar die dorpie het so bietjie agteruit gegaan in terme van versorging (maintenance) vandat ons so 8 jaar terug daar was. Die paaie het vir seker aandag nodig!"

Clarens

Herberg-Klein

"Mooiste dorpie met vriendelike mense. Net min restaurante beskikbaar in die aand op Saterdag."

Clarens

The Clarens Country House

"Pragtig. Kunsliefhebber se paradys. Pragtige natuurskoon."

Clarens

Mont d’Or Hotel Clarens

"Clarens is die oulikste dorpie as jy net bietjie uit die stad wil wegkom! Orals is almal baie vriendelik!"

Clarens

Lake Clarens Guest House

"Pragtige dorpie met baie doendinge."

Clarens

RiverWalk Guest House

"We were there in June, but the B&B and town caters for winter visits. Can't wait to visit in summer, I'm sure it's spectacular."

Clarens

Peach Trees

"Asemrowend mooi!"

Clarens

Aspen Guest House

"Baie interessante winkeltjies en fantastiese eetplekke."

Clarens

Herberg-Klein

"Absoluut ongelooflik. "

Clarens

Clarens Escape

"Beautiful town for a weekend getaway."

Clarens

Rooikat Cottage

"Dynamic tourist town. Do enquire about trails and walks. A visit to the dam was pleasant. The entire town was litter free! Residents and shop owners very helpful and accommodating. The surrounding scenery is a huge plus."

Clarens

Clarens Lakeview Cottage

"As ek kon het ek nóú Clarens toe verhuis. Absoluut verlief op Clarens. My hart lê daar by die ingang."

Clarens

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Heerlike eetplekke en stalletjies."

Clarens

de Minimalist House

"Lekker plek vir samesyn met vriende. "

Clarens

Ongeag Self Catering House

"Beautiful, quaint town to visit for a long weekend, hiking trails, not to far from Golden Gate, awesome restaurants. Definitely worth revisiting. "

Clarens

Views

"Dit wil voorkom of Covid hulle 'n knou gegee het, maar nog steeds interessante plekkies om te besoek."

Clarens

Hannic's Retreat

"Pragtige plek en vriendelike mense. "

Clarens

Amber Selfsorg

"Ek is baie lief vir Clarens en kom gereeld daar. "

Clarens

Clarens Lakeview Cottage

"Was verbaas oor al die lekker winkeltjies om in rond te loop. "

Clarens

Views

"Baie lekker dorp met vriendelike mense en goeie diens."

Clarens

Hannic's Retreat

"Every cyclist should try the Amohelo at least once! Clarens is a beautiful haven of interest and outdoorsy fun!"

Clarens

Periwinkle Blue

"Clarens is the perfect getaway for a weekend. Quaint with loads of restaurants, pubs and interesting shops."

Clarens

Il Castello

"Ek het my hart verloor op die Vrystaat vlaktes. Die natuurskoon en berge is asemrowend mooi. Die dorpie self kan doen met 'n effense opknapping en instandhouding hier en daar. Verder bied die toerisme bestemming iets wat aan almal se behoeftes voldoen. Die verskeidenheid van aktiwiteite sal elke toeris se boksies tiek, want daar is van adrenalien belaaide aktiwiteite tot eko-vriendelike staproetes om van te kies. Jou verwagtinge word beslis oortref, veral omdat Clarens vir elke huishoudelike begroting "cater". Die klein dorpie sien my beslis weer. Tot 'n volgende keer."

Clarens

La Bri

"Oulike dorpie."

Clarens

Il Castello

"A must visit."

Clarens

de Minimalist House

"Ons het lekker staproetes gedoen en ook die bokkaas en wyn gaan proe, alles baie lekker! Die winkeltjies se pryse is nie buitensporig nie, unieke geskenkies/items om te koop, lekker kos en drinkgoed!"

Clarens

Red Mountain House

"Clarens is lovely. The roads getting there are horrible."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang