Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3984 resensies.

Clarens

Apple Orchard

"Clarens is a beautiful clean and has such friendly people"

Clarens

Birchwood A & B @ Clarens

"Great clean town."

Clarens

Hannic's Retreat

"Geniet dit elke keer!"

Clarens

Gypsy Wagons

"Clarens is nog 'n juweel in die SA-landskap. Ons het veilig gevoel. Die dorp is besonders skoon."

Clarens

La Poste

"Wonderlike dorpie met besonderse winkels en eetplekke."

Clarens

Hannic's Retreat

"Altyd iets nuut om te ontdek. Wens net meeste winkels wil bietjie langer oopbly oor 'n naweek!"

Clarens

De Ark Mountain Lodge

"Verrassend anders as plekke soos Dullstroom en Parys. Winkels het kwaliteit en 'n groot verskeidenheid teen bekostigbare pryse."

Clarens

Cottage Pie

"Dit is 'n baie mooi, toeriste dorp. Defnitief 'n moet besoek vir enige iemand wat van die natuur hou."

Clarens

Eden

"Daar is baie om te doen in Clarens, so maak jou reg om in die toekoms weer daar te draai, want jy gaan wil terug gaan."

Clarens

Domaine Sérénité

"It's ok - but the town itself has limited appeal after one day."

Clarens

Forest Lane

"It says a market every Saturday but this does not seem to be the case when speaking to the regulars/people that live there. With this being said, they do have events on nearly every weekend."

Clarens

Clarens Eddies

"Clarens was everything that we expected it to be, very tranquil, artsy and had a lovely vibe."

Clarens

Odendaal’s Ridge

"Slegte grondpaaie en geen ordentlike winkels om al jou kruideniers vir die kuier te koop nie, so pak dit maar eerder in. Dis 'n asemrowende omgewing en die moeite werd om te besoek. Lekker wandelpaaie en 'n ontspanne atmosfeer. Oulike klein winkeltjies om te besoek. Vriendelike mense."

Clarens

Rooikat Cottage

"Pragtige omgewing en natuurskoon."

Clarens

The Courtyard Guest House

"Had a very good stay with lovely shops and restaurants."

Clarens

de Minimalist House

"Die besoek was om voëls af te neem, nie baie voëls of wild nie, maar die berge is waaroor dit gaan.Die mense is vriendelik, net meer inligting oor die dorp is nodig. Het nie 'n inligtingskantoor met kaarte en inligting nie. Ook inligting op internet is ook nie baie korrek nie. Afgesien van dit het ons onsself terdeë geniet. Het lekker gerus."

Clarens

Stonehaven Clarens

"A chilled, artsy vibe."

Clarens

Studio 28 Clarens

"Golden Gate is 'n moet."

Clarens

One The Mews

"Amazing."

Clarens

Kiara Lodge

"In Clarens voel dit of die tyd gaan stilstaan het."

Clarens

Views

"Lastige Karwagte. Pragtig en vriendelik. Paaie raak gevaarlik."

Clarens

Jovali

"Ek sal defnitief weer 'n draai daar maak."

Clarens

San Rock Guest House

"'n Klein dorpie met baie om te bied. Stil en naby aan die natuur."

Clarens

Forest Lane

"Clarens is the most beautiful little town to visit and it has so much to offer. The surrounding mountains and bright blue sky makes it feel like a little piece of paradise. There is a wide variety of shops and awesome restaurants. The vibe is amazing! It is perfect for families, couples, bikers and dog lovers."

Clarens

Hopton House

"Clarens is die naaste wat mens aan die Hemel kom."

Clarens

Amber Selfsorg

"Goeie restaurante met heerlike kos. Besoek Noah's Cheese buite Clarens, jy sal verras word."

Clarens

Bergwoning Accommodation

"Stunning plek! Mooiste uitsigte en berge. "

Clarens

Royal Coachman Lodge

"Gin is great. "

Clarens

Views

"Pragtige plek."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930