Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.

Clarens

V'Kansi Khaya

"We will be back!"

Clarens

Clarens Lakeview Cottage

"Clarens is pragtig en 'n lekker kuierplek! Lekker eetplekke en kunswinkels en oulike klein winkels met baie interessante geskenke ens. Ons is mal oor Clarens en sal beslis weer gaan kuier."

Clarens

Rosewood Corner

"Lekker vakansiedorp, met baie buitelug aktiwiteite."

Clarens

Bergvliet Cottages Clarens

"A wonderful town that offers incredible hikes, shops and restaurants."

Clarens

Butterfly Villa

"1 decent supermarket would improve the town."

Clarens

Clarens Lakeview Cottage

"Sien ons vir seker weer in 2021."

Clarens

The Stoke House

"Wonderlike plek!"

Clarens

Fairview Cottages

"Netjiese skoon dorp met baie interessante winkels en eetplekke."

Clarens

Forest Lane

"Lekker plek."

Clarens

Little Lammas

"Baie oulike dorp. Was teleurgesteld met die kos. Het by drie plekke geëet in ons tyd daar en kos was nie goed by enigeen nie. Moes ook baie lank wag by een."

Clarens

La Bri

"Mooi dorp en vriendelike mense."

Clarens

Cottage Pie

"Baie mooi rustige plek."

Clarens

Clarens Valley Lodge

"Lovely atmosphere of the town. Was very overcrowded though, restaurants did not seem to keep to the regulations and social distancing. Takeaway was the preferred option. Had nice hand crafted goods and the golden gates highlands national park is beautiful with spectacular views"

Clarens

Rosewood Corner

"Lekker kuierdorpie. Geen vervelige oomblik daar nie en aangesien ons gastehuis omtrent in die dorpie was, kon ons gaan rus indien nodig. Net 'n vinnige stappie."

Clarens

By the Way Gastehuis

"Weereens baie geniet!"

Clarens

Rooiland

"Het dit baie geniet en sal weer terug gaan."

Clarens

The Nelsbells Cottage

"Absolutely love Clarens with the scenery and vibe around the town."

Clarens

Amber Selfsorg

"Clarens is een ongelooflike plek!"

Clarens

Zwartmodder

"Pragtige omgewing en natuurskoon. Al die staproetes was netjies gemerk, deeglik onderhou en besonder skoon. Ons sal beslis Clarens weer besoek"

Clarens

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Wonderlike dorp met baie vriendelike mense en 'n asemrowende uitsig."

Clarens

Villa 176 @ Clarens

"Ek bly by die kus, maar Clarens is ‘n skoonheid op sy eie! Lieflike plek, goeie kos en oulike winkels."

Clarens

Bikiberg

"Ek het ietwat meer van die dorpie verwag. Die kern van die dorpie was besig met ons aankoms, baie restaurante en klein winkeltjies wat allerlei goedjies verkoop. Nogtans dink ek meer kan met die dorp gedoen word (meer onderhoud), dit blyk 'n gewilde toeriste aantreklikheid te wees, met al die aktiwiteite wat buite die dorp aangebied word. Definitief geen tekort aan blyplek nie! Dalk is Clarens 'n bietjie "over-rated"?"

Clarens

Rooiland

"Die natuur is pragtig en so rustig. Lekker verskeidenheid restaurante om van te kies. Interessante winkels om te besoek."

Clarens

Mountain Villa 238

"Rustig, stil en asemrowende natuurskoon."

Clarens

The Nelsbells Cottage

"Lieflike naweekplek. Ons gaan elke jaar oor die tyd. Bly om te sien daar is baie nuwe plekkies."

Clarens

Jovali

"Baie mooi en netjiese skoon dorp vol eetplekkies en kunswinkels."

Clarens

Birch Cottage

"Ons het die dam geniet. Daar is ook baie staproetes. Die dorpie is pragtig en daar is die pragtigste goed om te koop wat jy nerens anders sal kry nie. Die berge is asemrowend. Daar is restaurante om van te kies en keur. Pragtige dorpie!"

Clarens

Cottage Pie

"Pragtige dorpie vir veral diegene wat die natuur en kuns waardeer. Die oulikste winkeltjies om in rond te snuffel."

Clarens

Linwood Guest Farm

"Lieflike vakansie-atmosfeer in die berge."

Page
Page 46 - Showing 1351 to 1380

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers