Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3007 reviews.
"Pryse is buitensporig. Mense oor die algemeen nie vriendelik en behulpsaam nie. Inwoners is duidelik geïriteerd met toeriste. Hulle besef skynbaar nie dit is hul brood en botter nie. Clementines Restaurant kan hoog aanbeveel word vir top gehalte kos, aangename atmosfeer, goeie diens en billike pryse."
"Die dorp het baie agteruit gegaan en die gebrek aan toeriste inligting is 'n leemte wat tog maklik iets aan gedoen kan word."
"Dit is hoekom ek altyd terugkeer na Clarens. Altyd lekker vir so 'n wegbreeknaweek."
"Jy kan sien Covid het Clarens sleg getref. Baie plekkies nie 100% in operation nie."
"Ek het baie meer verwag. Van die besighede was toe, ons kon hul nie eens besoek nie. Die restaurante het vroeg toegemaak. Baie besighede wat daar was is heeltemal gesluit."
"Fantastiese toeriste-bestemming. Bespreek vooraf die gewilde aktiwiteite en restaurante."
"Ons het Clarens se winkels en die berge om die dorp platgestap. Nooit genoeg tyd om alles te doen wat ons wou doen nie."
"Amazing place! Sad that so many of the art galleries closed down. Also not happy that the street vendors are starting to pull in as it will take the charm away and make Clarens 'dirty & cheap'. They should only allow 'quality or different' shops and unique ideas in. If not, it will loose its charm in the next 3 years and will just be yet another place that is overrun by cheap Africanised / Chinese markets. Definitely try to have more festivals etc."