Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3049 resensies.
"Very amazing oasis of tiny restaurants in an otherwise very dry region. Very popular destination."
"Pragtig. Prentjie mooi. Die tyd was eenvoudig te kort om al die besienswaardighede te besoek. Dis opmerklik hoe duur produkte in Clarens is. Voorwaar is Clarens ingestel op buitelandse toerisme."
"Loved that there are so many things to do as well as multiple restaurants and pubs. We will return!"
"Very friendly village with many restaurants and souvenir and art shops. Close to the Golden Gate National Park which is certainly worth a visit."
"Very busy during the day but hase awesome food. And soap shops that smell very good. "
"Dit is so naby Golden Gate dat jy hierdie twee aantreklike toeriste-bestemmings afwisselend kan geniet: natuur en kultuur. Geweldig!"
"Clarens en omgewing is prentjiemooi vir die natuurliefhebber. Slegs 'n halfuur se ry tot by Golden Gate om nog meer van ons Vader se mooi natuur te kan ervaar en beleef."
"Clarens is baie duur. Hul cater vir die oorsese toeriste in sekere opsigte. Verblyf moet uitgesoek word om redelike prys te kry."
"Geniet die kunswinkeltjies, dan (of net as kuns nie jou ding is nie) die bier en kaas, dan die gin! Lekker stop gewees, dan deur baie naby Golden Gate wat merkwaardig is vir die verby-vertikale kranse, tot by Witsieshoek vir die Chain Ladder Hike tot bo-op die berge."