Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)
Indien jy Clovelly besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Clovelly.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clovelly gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clovelly Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clovelly Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Clovelly

Abington Manor, 'n gastehuis wat ook B&B-opsies bied, is in Vishoek in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na moderne, gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby die strand en verskeie d...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Clovelly

Fairways Lodge is in Clovelly op die Kaapse Skiereiland en is halfpad tussen Tafelberg en die Kaappunt Natuurreservaat. Daar is 2 en suite-gastekamers en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel se kamer het 'n konin...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Clovelly

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

La Sal Guest House bied volledig toegeruste verblyf in Vishoek, Kaapstad. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit is net 1 km van die strand af en na aan verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Chartfield Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kalkbaai geleë en dit kyk oor die prentjiemooi hawe uit. Die gastehuis en die dorpie herinner jou aan vervloë jare se ouwêreldse bekoring en tog word elke mode...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R320
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Sherwood Garden Flat bied gemaklike verblyf in 'n tuinwoonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars se familie ook woon. Die perseel is sentraal geleë in die hartjie van Vishoek en is naby die winkels, str...

10% af Aanbod!
VanafR1 080
R972
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Castle Hill Guesthouse is in Edwardian Villa in Kalkbaai en het koloniale dekor, pragtige plafonne en 'n omvoustoep. Gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet vanaf die stoep of wandel in die dorpie met sy bekoorli...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

A Tuscan Villa Guest House is in Vishoek geleë, een van Kaapstad se gewildste voorstede. Die villa bied luukse en ruim verblyf waar gaste kan terugsit en ontspan. Dit is net 500 m van 'n veilige gesinstrand af en d...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

52 on Fish Hoek is 'n smaakvolle gastehuis in die kusdorpie Vishoek. Dié oudtydse visvang-dorpie is bekend vir sy sandstrande, warm Indiese Oseaan en grotte waar prehistoriese fossiele van mense gevind is. Verblyf...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Rustig weggesteek in die Vishoekvallei op die Kaapse Peninsula, bied Villa Honeywood Gastehuis die perfekte wekbreekligging vir buitelandse én plaaslike toeriste. Omring deur ruie berge, spog hierdie dorp met een v...

Vanaf
R3 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Seaforth Villa is in St James geleë wat geskiedkundig bekend staan as die "miljoenêrsmyl" en tans naam maak as een van die mees moderne plekke om te bly in Kaapstad. Dit bied asemrowende see-uitsigte oor ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clovelly gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Clovelly akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clovelly akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za