Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Colts Hill

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Colts Hill van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Colts Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colts Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colts Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colts Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colts Hill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Colts Hill

15% af Aanbod!
VanafR1 670
R1 420
per nag, vir 2 mense
B&B in White River Country Estate, Mpumalanga

White River Golf Lodge is op die White River Country Estate geleë en bied 'n uitsig oor die eerste skoonveld. Die lodge is naby die klubhuis en spog met 'n rustieke, plattelandse styl wat by die argitektuur van die...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in White River Country Estate, Mpumalanga

27 on Pinehurst is ’n pragtige woonstel op ’n landgoed in Witrivier, ’n klein dorp in die Krokodilriviervallei. Dié woonstel is naby die grens van die Kruger Nasionale Park en die Panorama-roete en is omring ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in White River Country Estate, Mpumalanga

GreenwayWoods Unit 12 is op 'n gholflandgoed in Witrivier en het slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het, en die kamers het ook elkeen 'n TV met DSt...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in White River Country Estate, Mpumalanga

GreenwayWoods Unit 11 is 'n selfsorg-eenheid vir 6 gaste op 'n gholflandgoed in Witrivier. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat met dubbel- en enkelbeddens en daar is ook TV's met DStv. Die kamers maak gebruik...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in White River Country Estate, Mpumalanga

Penny's Place bied selfsorgverblyf en is in die Greenway Woods Resort in Witrivier geleë. Gaste het toegang tot alle geriewe van die oord. Die bekoorlike kothuis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 kamers met en s...

Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama-roete, Mpumalanga

Nut Grove Manor is 'n verskuilde juweel in die Laeveld waar jy kan ontspan en jouself verlustig in die privaat familie-atmosfeer wat deurdrenk is met geskiedenis. Die ligging is uitstekend - naby al die besienswaard...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in White River Country Estate, Mpumalanga

Greenway Woods Resort is 7 km van Witrivier af en bied privaat verblyf met allerlei geriewe en 'n groot tuin. Die kamers is nie selfsorg nie en het privaat badkamers met 'n bad of stort. Daar is Deluxe-, Gesins-, ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in White River Country Estate, Mpumalanga

Thyme Inn on Greenway bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n vakansie-oord buite die dorpie Witrivier. Gaste het toegang tot die oord se geriewe wat 'n swembad, kinder-speelarea, kroeg en restaurant insluit. Die ve...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Witrivier, Mpumalanga

Oliver's Restaurant and Lodge is op die veilige White River Country Estate geleë en kyk uit oor die eerste putjie van die kampioenskapsgholfbaan wat omring word deur die welige woud van Mpumalanga. Die lodge bied ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

NAD Living is net buite die dorpie Witrivier geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle. Dis op ’n plaas van 40 hektaar omring deur inheemse bome. Die bestemming bied maklik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za