Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Colts Hill

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Colts Hill van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Colts Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colts Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colts Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colts Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colts Hill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Colts Hill

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kingsview, Mpumalanga

Ekhaya Guesthouse is in die hartjie van die Laeveld geleë in die gewilde dorpie Witrivier. Ons is in 'n stil buurt en stapafstand van die sakekern af. Die gastehuis het 7 en suite-badkamers wat ten volle gemeubilee...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in White River Country Estate, Mpumalanga

Goodbye Hello Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis op die veilige White River Country and Golf Estate aan die buitewyke van Witrivier. Dis ideaal geleë vir 'n naweekwegbreek of 'n gerieflike, stil b...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in White River Country Estate, Mpumalanga

Longmere Cottage is 'n selfsorgkothuis in die White River Country Estate. Gaste het toegang tot 'n 18-putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is. Dié kothuis is volledig ingerig en beskik oor 1 slaapkamer e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witrivier, Mpumalanga

Alegre Selfsorg Akkommodasie is in Witrivier, Mpumalanga. Dit is in die hartjie van die Laeveld, 20 km vanaf Nelspruit en naby die Krugerwildtuin. Verblyf is beskikbaar in 5 stylvolle kamers. Elke kamer het 'n pla...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witrivier, Mpumalanga

Hazel House is in die dorpie, Witrivier geleë, net 20 km van Nelspruit af. Dié huis het 2 aparte selfsorg-eenhede op dieselfde perseel. Hazel House bied 4 slaapkamers met dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witrivier, Mpumalanga

Tuscany Mansion is in Witrivier in die hartjie van die Laeveld geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers, en gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin. Die gastehuis bied verblyf in 4 ruim sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witrivier, Mpumalanga

39 on Japie Theron bied gehalteverblyf aan paartjies of mense wat alleen reis in Witrivier. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom en...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witrivier, Mpumalanga

The Whistling Duck Nest is 'n bekoorlike gastehuis in 'n landgoed naby die sonderlinge dorpie Witrivier. Die huis is op die oewer van 'n dammetjie en bied verblyf in 3 dubbelslaapkamers. Die slaapkamers het elkeen ...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama-roete, Mpumalanga

Welkom by Pelenechi Manor, 'n klassieke eiendom met 'n pragtige tuin wat op 'n stil, plattelandse paadjie net buite Witrivier geleë is. Ons fokus is regdeur op uitstekende gehalte, nie net ten opsigte van die styl ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in White River Country Estate, Mpumalanga

The White River Country Estate is net buitekant die bekoorlike dorpie Witrivier geleë. Dit is versteek in die Sappi-woude van Mpumalanga. Martin's Nest is ideaal gebou op die White River Country Estate wat 'n kam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za