Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (79)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (60)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R6 288
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Constantia

Evergreen Lane is 'n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis in die hartjie van Constantia naby Constantia Village. Die huis het 'n oopplan-uitleg wat na 'n lieflike tuin met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad lei. ...

Vanaf
R18 059
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Constantia

Picasso House is 'n ruim huis vir 9 gaste in Constantia en het uitsigte op die berg, wingerde en see in die verte. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers en die vyfde slaapkamer is op die grondv...

Vanaf
R4 353
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia

Olive Farm Cottage is op 'n plaas in die pragtige Constantia Vallei. Dit is 'n bekoorlike en unieke kothuis in 'n olyfboord. Die sjarme van die kothuis lê in sy eenvoud en rustigheid, en gaste kan die getjirp van d...

Vanaf
R15 115
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

Rathfelder Villa bied selfsorgverblyf in 'n ruim, smaakvol versierde huis in Constantia met onbelemmerde uitsigte oor die Constantia-"groenbelt" en berge. Dié huis het 'n majestueuse gevoel met menigte onthaal-area...

Vanaf
R4 680
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

Ashman House het slaapplek vir 8 gaste en is in die boomryke woonbuurt, Bel Ombre geleë. Die huis is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia

Figaro Sunset Lodge bied gerieflike akkommodasie in 'n huis in die Constantia-vallei. Dit het toegang tot 3 bekende wynplase, Kirstenbosch en die Tokaiwoud. Akkommodasie word gebied in 2 aparte slaapkamers in die ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 050
R735
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Sunrise Loft is in 'n doodloopstraat in 'n rustige deel van die Constantia-vallei, naby die Constantia Village-winkelsentrum en die Constantiaberg Medi Clinic, geleë. Dié solderwoonstel is smaakvol ingerig en kan...

Vanaf
R11 366
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

The Valley Close is 'n lieflike vierslaapkamer gesinshuis in die boonste deel van Constantia en bied ruim oopplan-verblyf wat lei na 'n groot beskutte patio en 'n swembad. Gaste kan rondom die braai ontspan en 'n dr...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia

14 on Klein Constantia is in Constantia geleë en bied verblyf in luukse kamers en eenhede. Die eenhede beskik elk oor ’n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en het ’n privaat badkamer met ’n bad en...

Vanaf
R12 697
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

Urmarah Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Constantia. Dié villa is smaakvol versier en het 'n ruim patio met 'n uitsig op die swembad en die berge. Die villa het slaapplek vir 8 gas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Constantia akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za