Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (74)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (52)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Constantia Klein bied selfsorg-akkommodasie in een van die mees eksklusiewe dele van Upper Constantia en word omring deur die rustigheid van Groot Constantia, Buitenverwagting en Klein Constantia se wynplase aan die...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia

7 on Lewis is 'n selfsorgwoonstelletjie op die eienaar se perseel in die rustige voorstad Constantia. Dit is perfek vir 'n individu of paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die Suide...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Constantia Garden Suites is in een van Kaapstad se mees eksklusiewe voorstede geleë en bied unieke en luukse selfsorg-verblyf. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes. Die woonstel het 'n baie ruim slaapkamer en 'n e...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia

StrawberryRose Cottage is op die suidelike hoek van 'n perseel van 'n halwe hektaar in die hartjie van die Constantia-vallei geleë. Dit het privaat toegang vanaf Rose-weg en 'n uitsig oor 'n reuse visdam en lowerry...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Constantia

Old Kendal is die perfekte gesinshuis. Dit is in Dieprivier geleë, naby die M3 en op die drumpel van Constantia. Die huis het moderne geriewe en oorgenoeg speelplek vir kinders. Daar is slaapplek vir 4 - 6 gaste....

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia

LeBonheur is beskut teen die somerswind, wat dit 'n ideale plek vir somer- en wintervakansies maak. Dit is ook binne maklike ry-afstand van baie van die bekende uitkykplekke in die Moederstad. Le Bonheur is ideaal v...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia

Constantia River Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis op 'n privaat landgoed teen die hange van Tafelberg Nasionale Park in Constantia, Kaapstad. Hier kan gaste die rustige natuurskoon ervaar met die gefluister va...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Constantia

Groot Constantia Villa is in die hart van die pragtige Constantia-vallei geleë, aan die rand van die wêreldbekende wingerde van Groot Constantia. Dit is in een van die mees eksklusiewe liggings in Suid-Afrika, wat...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Constantia

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Plumstead

Kaya La Provence is op die grens van Constantia en Wynberg geleë. Dit is slegs 'n klipgooi van die pragtige Constantia Wynroete af, en hierdie eenheid lê halfpad tussen Kaapstad en Muizenberg. Kaya La Provence bie...

10% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia Valley, Wes-Kaap

Paradiso gastehuis en selfsorgkothuis is 'n 4-ster-gegradeerde instansie en in 'n stil, boomryke tuin geleë met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantiavallei en -wynplase, en bied gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Constantia akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za