Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (79)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (60)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R8 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bel Ombre, Constantia

The Glen bied selfsorgverblyf in 'n pragtige huis in Newlands wat aan die voet van die voorstedelike kant van Tafelberg uitstyg en ook pragtige uitsigte tot by die Hottentots-Hollandberge in die verte bied. Die eien...

Vanaf
R8 767
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

Cherry Lane bied selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis met berg-uitsigte in Constantia. Die huis se uitleg het 'n gerieflike vloei vanaf die smaakvol versierde oopplan-leefarea na die sonnige stoep wat o...

Vanaf
R14 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

Dressage Villa is 'n lieflike huis met 4 slaapkamers in 'n veilige privaat landgoed in Dressage-singel. Die huis het 'n L-vorm en ontwerperstuin met 'n swembad en sondek met 'n eetarea. Die huis straal warmte en ka...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia

Geleë in die hartland van die beeldskone Constantia Vallei, Caxton Manor bied uitsonderlike akkommodasie vir beide die besigheidspersoon sowel as die vakansieganger. Ons strewe is om 'n vriendelike and verwelkomend...

Vanaf
R42 850
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Constantia

Bordeaux is 'n pragtige, luukse villa wat aan die bokant van 'n bekende laan in Constantia geleë is. Die veilige villa bied pragtige uitsigte wat strek vanaf Valsbaai tot by die Hottentots Holland-bergreeks in die ...

Vanaf
R14 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Constantia

Nirvana bied selfsorgverblyf in 'n enkelverdiepinghuis met 6 slaapkamers wat in 'n stil doodloopstraat in Constantia naby die bekende Constantia-wynroete geleë is. Die huis is gerieflik stapafstand van Constantia V...

Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Constantia

Pagasvlei is 'n ruim vakansievilla in Constantia wat met 'n sonderlinge ontwerp spog. Die enorme vertrekke, hoë mure en geboë strukture herinner aan dié van 'n wynkelder. Die huis is naby wonderlike staproetes, d...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Wedgewood is in die gegoede voorstad Constantia tussen baie wynplase en besienswaardighede geleë. Die huis en kothuis is ideaal vir 'n groot gesin en vorm die perfekte basis vanwaar jy die Suidelike Voorstede en Mo...

Vanaf
R14 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bel Ombre, Constantia

Shallcross bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamer-villa aan die einde van 'n stil doodloopstraat in 'n veilige, privaat, ommuurde omgewing in Constantia. Shallcross is pragtig versier en spog...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

Constantia Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Constantia. Die ligging bied toegang tot winkels, restaurante en wynlandgoedere. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers me...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Constantia akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za