Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (21)
Indien jy Country Club besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Country Club.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Country Club akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Country Club Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Country Club Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Country Club

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Red Bishop is in Langebaan, Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, watersport en branderplankry, en ikoniese besienswaardighede soos Kraalbaai, Mykonos Casino en Sunnypark Fun Park ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia bied gaste-eenhede in die hartjie van Langebaan naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook sowat 600 m vanaf die strandmeer. Verblyf by Bella Mia bestaan uit 3 eenhede wat elk slaapple...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Sea Cottages is net 500 m vanaf Langebaan se lieflike strande, vlieërwinkels en restaurante geleë en kyk uit oor die strandmeer. Ons het 3 aparte eenhede, waarvan 2 ateljee-woonstelle is (Serendipity fr...

Vanaf
R3 220
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Suikerkan Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis net 200 m vanaf die Langebaan-strandmeer en 'n kort entjie se stap vanaf die naaste strand. Die huis spog met 'n kuierdek en bied 'n uitsig oor di...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Allesvergeten is in die veilige kompleks, Langebaan Country Estate, geleë. Dit is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste en is ideaal vir wegbreke, gholftoere of sport- en branderplankry-naweke. Die huis beskik oor 4 ...

Vanaf
R2 969
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

On Deck is 'n pragtige seefront-vakansiehuis met 'n pragtige see-uitsig in die kusdorpie Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorpie is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en sy tientalle besienswaardighede k...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Indigo Crescent Studio bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel in Langebaan. Die ateljee is onder die hoofhuis waar die eienaars woon, maar is privaat met 'n eie parkeerplek. Die...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

1304 on Aurora is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Tuscany is ‘n oopplan-kothuisie in Langebaan. Dis in ‘n stil woonbuurt en net 5 minute se stap van die strand af. Dié kothuis is op die eienaar se perseel, maar het ‘n aparte ingang wat privaatheid bied. Dis...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Albatross Guesthouse bied smaakvolle verblyf in die hartjie van Langebaan. Dit is naby verskeie vakansiedoendinge, winkels, restaurante en besienswaardighede. Die verblyf bestaan uit 7 gastekamers. Die kamers het e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]