Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (21)
Indien jy Country Club besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Country Club.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Country Club akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Country Club Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Country Club Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Country Club

Vanaf
R2 916
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

La Vie is op die Langebaan Country Estate geleë wat bekend vir sy Gary Player-gholfbaan. Dié lieflike gholf-villa bied luukse selfsorgverblyf met 'n uiters moderne kombuis en 'n Jacuzzi. Gaste het toegang tot al d...

Vanaf
R1 909
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Plan D'eau is in Langebaan Gholflandgoed wat bekend is vir sy Gary Player Gholfbaan. Dié lieflike gholf-villa bied spoggerige selfsorgverblyf met 'n kroeg-area en 'n pooltafel. Gaste sal mal wees oor die landgoed s...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Langebaan Country Estate is naby die Langebaan-strandmeer, die mooiste strandmeer in Suidelike Afrika, en die bekende Weskus Nasionale Park geleë. Dit is net 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad af. Verbly...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Golfers Cabana bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n enkelverdiepingwoonstel in die Langebaan Country Estate. Die stylvolle woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea...

Vanaf
R3 590
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Mulligan is in die Langebaan Country Estate geleë en dis 'n lieflike dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers. Langebaan Country Estate is die perfekte vakansiebestemming met 'n kombinasie van pret op die strand, wat...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Langebaan Golf Estate 1139 is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 6 gaste in die Langebaan Country Estate. Van Maart tot April en Desember tot Januarie is die vierde slaapkamer in die huis ook beskikbaar en daar is ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Beach House Bliss is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan, 'n strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Dis net 'n uur se ry vanaf Kaapstad wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die Weskus en al die besienswa...

Vanaf
R2 926
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Westerlig is 'n selfsorghuis in Langebaan Country Estate, binne ry-afstand van die dorp se besienswaardighede en geriewe. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Tranquilidad is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die veilige Langebaan Country-landgoed met mooi uitsigte oor die strandmeer en sonsondergange vanaf 'n beskutte balkon. Die huis is ideaal vir gholftoere of sport-...

Vanaf
R3 270
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Golfing Family's Dream Home is 'n moderne enkelverdieping-selfsorghuis op die veilige Langebaan Country Estate wat spog met 'n eksklusiewe 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player Designs en Black Knight Designs ont...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]