Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Cradock

4 / 5  
volgens 240 resensies
Lees regte resensies van Cradock van 240 geverifieerde gaste.
Indien jy Cradock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cradock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cradock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cradock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cradock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

'n Hartlike verwelkoming en 'n rustige atmosfeer wag op jou by Protea Place Guesthouse in Cradock. Beleef Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste, in die hartjie van die Karoo. Protea Place Guesthouse in Cradock, lan...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Cradock

Vanaf
R404
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

SANParks Mountain Zebra National Park spog met vars lug, uitstekende natuurskoon, 'n rustige atmosfeer en oorgenoeg wild om gaste 'n spesiale en persoonlike Afrika-wilderniservaring te bied. Dié nasionale park is ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Oos-Kaap

Koelfontein Farm bied selfsorgverblyf op ’n plaas 32 km buite Cradock. Die plaas is redelik afgesonder en dus ideal vir voetslaan, bergfietsroetes en voëlkyk. Daar is ’n groot dam waar ’n mens kan kanovaart i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Mulberry Grove Farmstay is op 'n plaas net langs die N10 tussen Middelburg en Cradock geleë. Dié lieflike kothuis het 'n privaat ingang en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die kamers het 'n koningingrootte...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 20)
Lodge in Cacadu-distrik, Karoo

Grootdam Guest Farm bied selfsorgverblyf en is naby 'n privaat wildsplaas ongeveer 47,5 km vanaf Someset-Oos in die skilderagtige Bankberge. Die plaashuis is geskik vir tot 20 gaste en bestaan uit 10 slaapkamers en...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Karoo Pred-A-Tours is tussen Rosmead en Cradock geleë. Die eiendom bied oorgenoeg wildkyk-geleenthede en braaigeriewe, 'n vuurpit-area en 'n swembad. Die verblyf by Karoo Pred-A-Tours word in 1 rondawel, 2 boskothu...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Cradock

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hofmeyr, Karoo

Pieteren se Gastehuis is in die stil, plattelandse dorpie, Hofmeyr, geleë. Dit is halfpad tussen Bloemfontein en Gqeberha (Port Elizabeth) net duskant die Gariepdam. Gert en Pieterien, die eienaars, sal jou met egt...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tarkastad, Oos-Kaap

Peter's Place bied gerieflike verblyf in die klein Karoodorpie, Tarkastad. Hierdie Karoodorp is op die oewer van die Rietrivier, amper halfpad tussen Cradock en Queenstown. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Pet...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tarkastad, Oos-Kaap

Stepping Stones is 'n gerieflike tuinwoonstel in Tarkastad, 'n Karoodorpie sowat 60 km van Queenstown af. Die 2 eenhede, 'n tuinkothuis en 'n rondawel, is net 'n entjie van die hoofstraat af geleë. Die tuinwoonste...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Glen Avon-plaas is 'n pragtige, historiese plaas, aan die voet van die Boschberge, net 12 km vanaf Somerset-Oos, wat al vir 7 generasies in die familie is. Verblyf word gebied in kothuise wat slaapplek het vir 2, 5 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Cradock akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]