Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Cradock

4 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Cradock van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Cradock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cradock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cradock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cradock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cradock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Cradock

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Beaconsfield Farm bied plaasstyl-verblyf in die Hofmeyr-omgewing. Die kothuis is in 'n pragtige parkagtige tuin en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die ligging is rustig en stil. Die kothuis het lugversorging en is...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Gardiol Country House is ’n lieflike gastehuis op ’n plaas 5 km buite Somerset-Oos. Die gastehuis is ’n rustige tuin geleë en is smaakvol versier met moderne geriewe. Verblyf word in 4 en suite-gastekamers ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Olivewoods B&B is 'n plaas wat al vir 6 generasies deur 'n familie bedryf word. Dis 9 km vanaf Cookhouse en sowat 90 km vanaf Cradock in die Oos-Kaap geleë. Gerieflike verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis ...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pearston, Karoo

Pearston Hotel is al sedert die laat 1800’s bedrywig en dis in die dorpie Pearston geleë tussen Graaff-Reinet en Somerset-Oos op die skilderagtige Blue Crane-roete op pad na Port-Elizabeth en Oos-Londen. Kom en v...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Karoo, Oos-Kaap

Waterlea-on-River Tented Cabins is 'n tentekamp aan die oewer van die Teebusrivier in 'n welige populierwoud. Waterlea Luxury Tents is op die Waterlea-plaas 65,2 km buite die Oos-Kaapse dorp Middelburg. Gerieflike...

Vanaf
R8 400
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Thornsprings is minder as 30 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Dié sandsteenplaashuis is in 'n Herbert Baker-styl gebou met dik mure en hoë plafonne wat die kamers h...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Bedford, Amathole-distrik

Kaga Mountains Backpackers is gemaklike rugsakreisigerverblyf in die plattelandse dorpie Bedford in die Oos-Kaap en is ideaal vir reisigers. Dié rugsakreisigerverblyf is aan die oorkant van Eaglehout Furniture wat ...

Vanaf
R11 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Hier aan die oewer van die Boesmansrivier met ongelooflike uitsigte oor die vlaktes lê HillsNek Safaris. Dis 'n luukse lodge wat in 'n afgeleë deel van die ongerepte, malaria-vrye Amakhala Wildreservaat in die Oo...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pearston, Karoo

Turksvygrivier Safari's is 'n familieplaas wat boer met skape en wild 10 km van Pearston af, ’n klein dorp in die Karoo. Die plaas is ’n rustige vakansiebestemming vir diegene wat op soek is na ’n wegbreek uit...

Vanaf
R7 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Samara Privaat Wildreservaat bied 'n onvergeetlike ervaring vir oordeelkundige reisigers. Dis op 'n 70 000 hektaar malariavrye reservaat geleë. Die wildernis op dié reservaat is herstel tot sy oorspronlike prag wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Cradock akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za