Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
B&Bs (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (67)

Resensies van Danabaai

4.5 / 5  
volgens 165 resensies
Lees regte resensies van Danabaai van 165 geverifieerde gaste.
Indien jy Danabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Danabaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Danabaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dana Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Danabaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Oceanview is in die hawedorpie Mosselbaai op die bekende Tuinroete geleë. Die huis is 2 km van die strand af. Dié huis het 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n ge...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Ocean Pearl @ 8 is ’n hotel huis in Mosselbaai. Dit word omring deur die natuur en is die ideale wegbreek vir enige gesin. Hierdie huis bied verblyf aan tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ’n badkamer en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Macaw Villa is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat aan die hoofhuis grens. Dis in die bewarea, Danabaai, op die Tuinroete geleë en net 2 km van die kus en 10 minute se ry van Mosselbaai af. Dis ook halfpa...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Danabaai

Agape Danabaai is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai wat slaapplek aan 6 persone bied. Die woonstel is toegrus met 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien. Die eenheid is op die grondvlak geleë op die rand v...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Danabaai

Malva Weg 104 is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste, net 100 m van die St Blaize-staproete en 400 m van 1ste Strand in Danabaai af. Dié ruim huis het 'n uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkam...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

T & H Sauer Guest House bied selfsorg-eenhede in Danabaai. Ons 3 selfsorgeenhede, Protea, Pincushion en Erica, het hul eie ingange. Gaste kan ook Protea en Pincushion saam bespreek vir 'n groter groep of familie. ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Danabaai

Danna Baai Huis bied gehalte-verblyf vir 'n groot familie of groep vriende, binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante en winkels. Die natuurskone area bied ook 'n 180°-uitsig oor die see. Die huis het twe...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai, Danabaai

Classical View se ligging op 'n heuwel bied onbeperkte uitsigte oor die Indiese Oseaan en maak dit 'n perfekte vakansiebestemming. Een van Suid-Afrika se mooiste, ongerepte strande is net 5 minute se stap van Classi...

Vanaf
R850
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Beach House on 18P Repens bied oornagverblyf in 'n natuurreservaat in Danabaai in Mosselbaai. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis bied ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Danabaai

Piece of Heaven Beach House is ’n dubbelverdieping-selfsorgstrandhuis met ’n asemrowende see-uitsig in Danabaai. Danabaai is ’n prentjiemooi kusvoorstad van Mosselbaai en is op die Tuinroete. Dis ’n stukkie ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Dana Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]