Geverifieerde Resensie

Dana Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dana Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 68 resensies.

Danabaai

Amzee Bokmakierie Guest House

"Rustige atmosfeer en mooi natuur. Stil en veilige strandgebied."

Danabaai

Paradise Found

"Danabaai het net nie 'n goeie swemstrand nie. Het Hartenbos Bayview toe gery om in die see te kon swem. Verder was dit prentjiemooi en het ons die bokkies een dag gesien. Dis naby genoeg aan Mosselbaai en Hartenbos met baie om te doen."

Danabaai

Altelekker by die See

"Hebben er rond gereden. Was heel leuk, maar om te wandelen is het te heuveichtig en te steil voor ons wat oudere mensen."

Danabaai

Anita's Self-catering

"Lekker stil dorpie en baie veilig."

Danabaai

Anita's Self-catering

"Sal definitief weer gaan."

Danabaai

Anita's Self-catering

"Dana Bay is absolutely awesome, I will be returning as soon as I can."

Danabaai

Anita's Self-catering

"Baie spesiaal: die bosbokke, fisante en tarentale wei in die tuin - het soos die tuin van Eden gevoel! Danabaai - heerlik rustig en stil!"

Danabaai

Amzee Bokmakierie Guest House

"Pragtige klein plekkie."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 68
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang