Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van De Duin

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van De Duin van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy De Duin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Duin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Duin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Duin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Duin Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin

35 on Mentz bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers naby mediese sentrums in De Duin. 35 on Mentz bied gaste 'n keuse uit eenhede wat elk 'n privaat ingang het. Die eenhede het slaapplek vir 2-3 gas...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Vanaf
R1 005
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Al die oopplan-eenhede beskik oor lugversorging, dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van...


Akkommodasie binne 10 km vanaf De Duin

10% af Winteraanbod!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Walter Levy is in die woonbuurt Panorama in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die N1-hoofweg, doendinge en besienswaardighede....

10% af Winteraanbod!
VanafR625
R563
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Getaway Self-Catering bied selfsorgverblyf in Panorama in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die eienaar woon ook op die perseel. Daar...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in Panorama, 'n Kaapse voorstad naby die MediClinic, N1 Stad-winkelsentrum en ander hospitale. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynroete, die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

The Pebble Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Panorama. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n TV met Netflix in die slaap...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Panorama Self Catering is in Panorama geleë en bied gerieflik gemeubileerde eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige van...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Trixie Self Catering Studio Apartment is in Parow in Kaapstad geleë. Die eenheid is naby die GrandWest Casino en Entertainment World, Ratanga Junction-pretpark, Tygervalleisentrum en Willowbridge-inkopiesentrum. D...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Heidel-herberg bied ruim selfsorgverblyf in Parow wat ideaal is vir korttermynverblyf. Die woonstel is stapafstand vanaf die Panorama Mediclinic en die Panorama GVI Onkologiesentrum en daar is verskeie restaurante e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]