Verified Reviews

De Kelders

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in De Kelders

Rated 4.6 out of 5 based on 66 reviews.

De Kelders

Amazing Grace B&B

"Absoluut pragtig en die walvisse gee gereeld 'n vertoning in die baai. Voëlkykers sal dit ook baie geniet."

De Kelders

Whalescape

"'n Mens hoef glad nie verveeld te wees by hierdie bestemming nie. Daar is baie om te doen en te sien in die onmiddellike omgewing."

De Kelders

Whalescape

"Pragtige plek, mooiste huise en rustige atmosfeer."

De Kelders

Whalescape

"Lekker plattelands en nie te ver van geriewe af nie - baie om te sien in omgewing!"

De Kelders

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"'n Goeie restaurant in De Kelders sal 'n groot aanwins wees."

De Kelders

Whalescape

"Baie mooi plek."

De Kelders

Amazing Grace B&B

"Pragtige kusdorp met baie hoekies en staproetes. So baie om te doen en naweek net te kort."

De Kelders

Royal Albatros

"Lekker sentraal en vinnige toegang tot al die nodige winkels."

De Kelders

Whalescape

"De Kelders and the whole Gansbaai area is an undiscovered tourist destination in my opinion. Particularly for people without very young children. Quiet, safe, easy for walks and access to the sea and great scenery. Good pricing for accommodation here. Relatively easy access to CT International Airport in around 90 minutes on good roads. For me they could make more of their archaeological interest, particularly Klipgat and the various De Kelders caves and the many interesting shipwrecks."

De Kelders

Amazing Grace B&B

"Dit is 'n baie mooi dorpie. "

De Kelders

Bellamente Sirene Guesthouse

"Mal oor die grasperk by die privaat strand. Kinders kan veilig swem en ouers kan rustig agteroor sit en die natuur beskou."

De Kelders

Royal Albatros

"Beautiful. "

De Kelders

Whalescape

"Lovely break away from everyday hussle and bussle but limited in cafes and restaurants. Hermanus is 40 minutes' drive away. "

De Kelders

Whalescape

"Rustige en mooi omgewing. Uitstekende plek om 'n rustige vakansie deur te bring."

De Kelders

Seaview Apartment

"Rustige en netjiese kusdorp - sal weer daar 'n draai maak! "

De Kelders

La Petite Baleine Seaside Villa

"Ons het baie lekker geëet by Rosemary & Thyme. Kan dit beslis aanbeveel. Coffee on the Rocks het heerlike koffie gehad en baie mooi uitsigte saam met ons ontbyt."

De Kelders

Blougans B&B

"Ons het bietjie gaan verken in De Kelders. Ongelooflik mooi!"

De Kelders

Whalescape

"Baie mooi omgewing. Heelwat om te doen. Ons het selfs een middag Kaap Agulhas toe gery. Gansbaai, Stanford en Hermanus is ook naby."

De Kelders

Seaview Apartment

"Hul rol die strate op op 'n Sondagmiddag/aand...geen behoorlike eetplekke nie. Maar die see en omgewing is pragtig, en die dorpie prentjiemooi..."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers