Resensies van De Waterkant

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in De Waterkant bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.59 uit 5 gekry volgens 22 resensies.
Rialda D. - 14th March 2019
staying in De Waterkant
Pragtige en oulike omgewing!
Porchia H. - 18th December 2018
staying in De Waterkant
Baie lekker plekkie. So baie geniet.
Agnay E. - 28th August 2018
staying in De Waterkant
Keep it up.
Germa B. - 10th August 2018
staying in De Waterkant
Funky, hip and happening!
Hendrik V. - 22nd March 2018
staying in De Waterkant
Interessante plek, net dalk te veel mense wat rond slenter.
Jan H. - 12th December 2017
staying in De Waterkant
Raserig.
Penny L. - 8th September 2017
staying in De Waterkant
Easy walk to ICC and Waterfront. Good restaurants, especially SMAK in Bree Street.
Caron D. - 16th July 2017
staying in De Waterkant
Ek bly gereeld in de Waterkant so die area is vir my bekend en 'n wonderlike blyplek om die eetplekke te geniet en sentraal geleë om die Kaap te ontdek.
Tertius L. - 8th June 2017
staying in De Waterkant
Nice community feel, the real Cape expierience. Ligging was great. Ideaal vir twee pare of 'n gesin.
Lisa L. - 4th January 2017
staying in De Waterkant
De Waterkant is baie naby verskeie toeristeplekke.
Sonia T. - 19th July 2016
staying in De Waterkant
Uitstekend
Nadia M. - 23rd April 2016
staying in De Waterkant
Ideaal vir jongmense!
Anneleen Claessens B. - 15th January 2016
staying in De Waterkant
Great neighbourhoud with very friendly people, nice bars and restaurants.
Craig R. - 14th January 2016
staying in De Waterkant
Well located. Easy access to shops, waterfront and main routes.
Anneli V. - 4th January 2016
staying in De Waterkant
Dis baie sentraal en mens kan regtig na baie eetplekke stap of van die winkels verken te voet. Dis 'n paar minute se ry van die Waterfront self. Al die wonderlike meubelwinkels en dekorplekke waarvan ons plattelanders net altyd lees, is in die omgewing. Dis maar iets soos 20 na 30 minute se ry na Kalkbaai waar daar baie oulike winkels en eetplekke is, of na Kampsbaai waar ons funksie was. Seepunt en Groenpunt is net 'n paar minute se ry as mens sand en see wil beleef. Vir die kultuurvrate is daar ook genoeg in die naby omgewing. Kirstenbosch en die "Boomslang" is minder as 'n halfuur se ry en het ook spesiale plek by die een ingang waar die hondekinders hul mense vir 'n lekker stap kan neem. Daar is ook wynplase soos Groot Constantia nie te ver nie. Dit is byna teenaan al die hoofroetes, so jy is binne 'n kits op een van die hoofpaaie as jy verder wil verken in die rigting van die N1 of N2 of na Bloubergstrand en verder.
Jacques S. - 24th December 2015
staying in De Waterkant
Geniet die "vibe".
Billy B. - 15th October 2015
staying in De Waterkant
De Waterkant is en sal altyd my keuse van verblyf bly wanneer ek Kaap toe gaan.
Herman Woltman I. - 8th October 2015
staying in De Waterkant
Alles is loopafstand. Appartement kan iets schoner maar was grotendeels goed voorzien van spullen.
Elmar L. - 28th September 2015
staying in De Waterkant
Dis loopafstand van die kompleks geleë en daar is iets van alles by die Waterkant. Die Waterkant is 'n moet sien vir enige besoeker.
A. Jaspers A. - 24th September 2015
staying in De Waterkant
Ek kom volgende keer weer terug.
Cwayita N. - 26th August 2015
staying in De Waterkant
Perfect!
Mmathapelo M. - 29th September 2014
staying in De Waterkant
De Waterkant is next to all the area's tourists attractions and it is child friendly. Its well situated, and you can walk to any place in the surroundings safely.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]