Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (124)
B&Bs (2)
Hotelle (7)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (113)

Resensies van De Waterkant

4.6 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van De Waterkant van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy De Waterkant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Waterkant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Waterkant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Waterkant Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Waterkant Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

Immaculate Apartment is ’n moderne woonstel wat sentraal geleë is in De Waterkant, 'n voorstad in Kaapstad. Die woonstelgebou is binne maklike bereik vanaf die winkels, restaurante, die Cape Quarter-winkelsentrum...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in De Waterkant

19 Loader Street is 'n bekoorlike huis in die lieflike De Waterkant-area van Kaapstad, geleë teen Seinheuwel aan die Atlantiese Seekus, binne stapafstand van die middestad, Groenpunt Stadion en die V&A Waterfront. ...

Vanaf
R1 412
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

McKinnon House - Unit 4 is in die modieuse buurt De Waterkant geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, die stad en Tafelberg vanaf die dek op die...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant

Apartment with Urban Elegance is 'n retro-woonstel met moderne dekor in De Waterkant, 'n lewendige buurt in Kaapstad. Die woonstelgebou is naby verskeie gerieflikheidswinkels, restaurante, die Cape Quarter Winkelsen...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

Centrally Located Apartment is 'n moderne woonstel wat sentraal in De Waterkant geleë is. Die woonstelblok is naby inkopiesentrums, restaurante, die Cape Quarter winkelsentrum, die V&A Waterfront en Kaapse strande....

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, De Waterkant

Waterfront Stays 102 is 'n luukse woonstel in die Altmore-kompleks reg langs die water in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad. Die Altmore-kompleks is tussen die 5-ster-hotel, The One and Only, en die Cap...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, De Waterkant

4 Hill House is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van De Waterkant omring deur restaurante, winkels en die Cape Quarter. Dis ook 'n kort afstand vanaf die V&A Waterfront en die middestad. Dié woonstel het slaapp...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant

602 Metropolis-woonstel bied stadsverblyf op sy beste. Hierdie woonstel is ideaal geleë en het 'n fantastiese uitsig oor die stad en is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die wêreldbekende V&A Waterfront. ...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Strandgebied, De Waterkant

702 Canal Quays is 'n selfsorgwoonstel met 'n oopplan-ontwerp wat stylvol gemeubileer is op die Canal Quays-kompleks se sewende verdieping. Dié kompleks is op die Roggebaaikanaal, tussen die V&A Waterfront en Kaaps...

Vanaf
R8 835
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront, De Waterkant

Wat die Queen Victoria Hotel onderskei van al die ander hotelle by die wêreldbekende V&A Waterfront is sy ligging. Die hotel is tussen 'n versameling historiese geboue teen Portswood Road, die hoofpad wat toegang t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die De Waterkant akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za