Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Donkerhoek

4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Donkerhoek van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Donkerhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Donkerhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Donkerhoek selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Donkerhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Donkerhoek Selfsorg-eenhede

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Donkerhoek

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers wat in die omtrek werk. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Donkerhoek

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Tree Tops Self-catering Accommodation is op Mac's Crest-plaas sowat 3,5 km vanaf die N4 en 15 minute vanaf Pretoria-Oos geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 4 eenhede met panoramiese uitsigte oor die vallei ge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rayton, Gauteng

Aloe Penny is 'n selfsorgtuin-eenheid in die klein dorp Rayton. Die dorp is 40 km oos van Pretoria en net 8 km van die N4 af. Dié woonstel beskik oor lugversorging, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Stoneybrooke Farm is op 'n 220 hektaar werkende plaas geleë met koeie, ganse, hoenders en apies. Die plaas kan as rustig, vreedsaam en stil beskryf word. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne we...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Reserve Residence bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n versameling ikoniese en luukse woonstelle in die hartjie van die eksklusiewe en gesogte wildreservaat op die Silver Lakes Gholflandgoed in die ooste van Pr...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Donkerhoek

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Silver Stream Studio bied gehalteverblyf in 'n uiters veilige omgewing, Hazeldean, Pretoria aan paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en verskeie trou-v...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Old Farm Manager's Cottage bied verblyf in 'n huis naby die pragtige gronde van 'n museum. Dié huis is 120 jaar gelede gebou en het as 'n stoorkamer gedien. Later is dit in die plaasbestuurder se kothuis omskep. Di...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Unit 110 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, unieke ontwikkeling, The Blyde River Walk Estate in Pretoria-Oos. Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit beskik oor 1 slaa...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Blyde Riverwalk Estate is in Pretoria, net 15 km van die Universiteit van Pretoria af en bied gehalteverblyf met 'n restaurant, 'n buite-swembad wat in die seisoen beskikbaar is, 'n fiksheidssentrum en gratis Wi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

5 Polo Crescent is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitslandgoed in Pretoria. Dié stil stad staan bekend as die Jakarandastad weens die boomlanings met malvapers-blomme. Pretoria het talle natuurlike- en k...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Shere, Pretoria-Oos

Patches Country Cottages bied gerieflike plattelandse selfsorgverblyf in die luukse woonbuurt Shere in Pretoria-Oos. Dié kothuis is geskik vir 2, is in 'n tuin geleë en het 'n privaat ingang. Die oopplan-kothuis...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Olympus

La Camarque Self-catering Accommodation is op die gasheer se perseel geleë en bied lieflike berg uitsigte op 'n veilige en rustige sekuriteitskompleks in Zwavelpoort, Pretoria-Oos. Die landgoed is naby verskeie bes...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Wapadrand, Pretoria-Oos

Burkea Park Villa is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Pretoria. Die huis bied slaapplek vir 7 gaste en is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en hospitale geleë. Die volledig gemeubileerde huis bes...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tierpoort, Pretoria

This is It Apartment is 45 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en is op 'n kleinhoewe in Tierpoort geleë. Ons is ook na aan verskeie trou-venues in die omgewing. This is It Apartment beskik oor 1 dub...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Klipkop Lighthouse is in 'n natuurreservaat, 25 km oos vanaf Silver Lakes en 25 km suid vanaf Bronkhorstspruit geleë. Die reservaat bied 'n tuiste aand verskeie wild en is die ideale bestemming vir gaste op soek na...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Donkerhoek selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Donkerhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Donkerhoek akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za