Verified Reviews

Drakensberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg

Rated 4.3 out of 5 based on 1154 reviews.

Winterton, Drakensberg

Wonderland

"Die Pig and Plough was werklik oulik met lekker kos, maar dis omtrent dit vir Winterton, meer 'n deurgang dorp op pad berge toe."

Fouriesburg, Drakensberg

Camelroc Guest Farm

"Die paaie in die omgewing is in slegte toestand."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"We visited the area since it is close to Golden Gate National Park and Clarens. Clarens is a nice village and has some beautiful trails to walk or mtb."

Underberg, Drakensberg

Valley Lakes

"Definitely recommend the place to relax and recharge."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"Stil, plattelands dorpie. Perfek as jy net wil afskakel. "

Fouriesburg, Drakensberg

Cherry House

"'n Pragtige dorp met 'n mooi geskiedenis. Die paaie in en om Fouriesburg is egter gehawend, maar dit lê 100% voor die deur van die huidige munisipaliteit en provinsiale regering, soos in die meeste dele van Suid-Afrika."

Northern Drakensberg, Drakensberg

aha Alpine Heath Resort

"Ons is mal oor die Noordelike berge! Opset was pragtig en ligging uitstekend."

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge

"Fouriesburg bied nie veel nie, maar Clarens en Godengate is nie te ver nie en dit maak Uitzight 'n lekker bestemming."

Fouriesburg, Drakensberg

Nature's Loft

"Paaie was in 'n skokkende toestand! Glad nie 'n plek om nodige inkopie-tekorte aan te vul nie, kry gerus alles in nabygeleë dorpe soos Bethlehem voordat u soontoe vertrek."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"Wens net die regering wil die paaie in stand hou! So pragtige bestemming ons ry graag deur die Oos-Vrystaat en spandeer lekker as toeriste ons ekstra spaargeld. Maar die toestand van die paaie maak dat ons, ons roete sal heroorweeg in die toekoms."

Champagne Castle, Drakensberg

12 Mount Champagne

"Ideale stop vir die verkenning van Sentraal Drakensberge."

Winterton, Drakensberg

Lilac Lodge / Purple House

"Daar is geen restaurante, vermaak of ordentlike winkels vir toeriste nie. "

Northern Drakensberg, Drakensberg

Ledges Retreat Guest House

"Sal weer daar gaan kuier en was al baie keer daar."

Winterton, Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Pragtige omgewing met baie besoekpunte."

Champagne Castle, Drakensberg

Graceland Self-catering Cottages

"'n Besige deel van die berge met baie aktiwiteite en lekker winkeltjies."

Northern Drakensberg, Drakensberg

Berghouse and Cottages

"Toerisme het afgeneem. Die parke is mooi versorg en skoon."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"Baie lekker geëet by Fouriesburg Country Inn, mooiste omgewing."

Champagne Castle, Drakensberg

The Bell @ Fernwood

"Daar is soveel om te doen in die omgewing. Die stop by die Valley Bakery en Die Drakensberg Brewery is al 'n instelling. Die round-trip met die helikopter vlug is 'n belewenis en sal dit graag weer in die winter wil doen. 'n Besoek aan die Champagne Valley/Cathkin Park gebied is altyd 'n wenner."

Fouriesburg, Drakensberg

Nature's Loft

"The roads are horrible."

Champagne Castle, Drakensberg

Pumula Central Drakensberg

"Die plek is 'n moet op jou emmerskoplysie. Regtig, dis alles die moeite werd! Te danke aan die mooi uitsigte en hikes het ek verloof geraak! Dit is 'n vakansie werd. Veral as jy net wil rustig wees, lekker eet en lekker stap!"

Fouriesburg, Drakensberg

Cherry House

"Klein plekkie. "Oppie stoep" se kos was heerlik. Rustige atmosfeer."

Drakensberg

ATKV Drakensville

"Kuier lekker, dankie!"

Fouriesburg, Drakensberg

Cherry House

"Restaurante met heerlike kos. Wil nog baie graag by Destiny Castle uitkom."

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge

"Koffiewinkel bied heerlike kos en vriendelike diens. "

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge

"Pad is uiters swak met meer potholes as pad."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers