Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Di Plaaswerf"Fouriesburg is 'n pragtige omgewing, maar daar is nie regtig 'n winkel waar 'm mens die nodige kan aanskaf nie. Ons het gevlieg tot in Bloenfontein en met 'n gehuurde moter gery en kon nie iets te ete saamneem nie. Daar was restaurante en toeristewinkels, maar net klein kafees waar jy nie regtig kos kon koop nie. Die pad is net 'n nagmerrie met al die slaggate - ons is nie daaraan gewoond in die Kaap nie. Dit doen afbreek aan die besoek en 'n mens kan nie die omgewing geniet as jy die heeltyd vir slaggate moet uitkyk nie. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Peach Trees"Beautiful place to relax and unwind. Stunning little shops and restaurants to visit."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Clarens was net wat ons nodig gehad het. Ons het die berge en natuur bewonder. Winkels ook lekker om te besoek"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Herberg-Klein"Wow! Dit is prentjie mooi in Clarens. Foto's doen dit nie justice nie. Dis 'n plek wat mens self moet gaan sien om te besef hoe mooi dit in Clarens is."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Piccolo Nido"A delightful place to visit. Plenty to do and see. We will return!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Old Mill Drift Guest Farm"Clarens is 'n baie mooi dorp. Daar is 'n dokter en 'n klein apteek beskikbaar. Die sandsteen NG Kerk is 'n baken. Baie antieke winkels vir die snuffelaar. Goeie restaurante. Bierbrouery met lekker Craft bier en ciders. Ek lief die plek. Sal graag daar wil aftree."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Paddocks 6"We got the chance to pop in a few places in Clarens. Everyone was friendly and very welcoming."
Winterton, Drakensberge, Suid-Afrika
Drakensview Self Catering"Die strate is in 'n swak toestand en beurtkrag maak dat jy nie altyd kan doen wat jy op daardie oomblik wou nie."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Meiringskloof Nature Park"Pad tussen Bethlehem en Fouriesburg is in baie slegte toestand. Ry eerder Clarens om. Bring jou eie goed, want daar is nie n supermark in die dorp nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Piccolo Nido"Ons het Clarens baie geniet, dit was net hartseer om te sien hoe 'loadshedding' die dorp en die besighede daar benadeel."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gable Cottages No. 4"Kan gerus iets aan die paaie in sentrum doen."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rebellie Gaste Plaas - Loslit"Village is lovely for the day with shops and restaurants to enjoy."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Villa 176 @ Clarens"Asemrowende natuurtonele. Baie stil area waar mens lekker kan ontspan. Sommige van die winkels buit besoekers uit met pryse wat bo die mark is, gelukkig is daar meer as een opsie."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Sunset View Self-catering Cottage"Ons was veral beïndruk met die ou dorpie by Underberg. Dit is wel oud, maar als wat jy benodig is daar, en die dorpie word so mooi skoon gehou, was baie beïndruk daarmee. Die berge, plase en omgewing is lowergroen, verskriklik mooi om te sien. Sal definitief weer Underberg wil besoek."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Dragon Peaks Mountain Resort"Die hele omgewing is pragtig. Die paaie is egter baie swak onderhou en vol slaggate."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Meiringskloof Nature Park"Jackal's Hill se kaas in Reitzstraat is 'n besoek werd. Heerlikste kaas en kouevleisplatters."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Herberg-Klein"Some restaurants are a little overpriced but I presume they need to cover quiet periods and the cost of running generators, very clean and have a vast selection of BnBs, self-catering units, shops, restaurants, galleries, and outdoor activities, all in all, a plesant town to visit."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
De Ark Mountain Lodge"A great experience, Clarens is a gem! 10 of 10 for hospitality. All the service providers we encountered throughout the weekend were really friendly, professional and accommodating. The locals were very helpful as well. Special shout out to Michelle and Neels at Maluti Tours! We will definitely be back!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Pragtige dorpie. Lieflike omgewing, heerlike snuffelwinkeltjies. Verskeidenheid eetplekkies. Die busstop op pad Golden Gate toe is 'n lafenis vir die siel. Lieflike mense en kosbare kuns."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Very nice little town with a lots of to do. But please Clarens municipality! Invest in your own electricity supply for the whole town, so everything could continue without the "Eskom loadshedding" circus. If so - you get 5 stars."