Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Odendaal’s Ridge"Ons het jare terug heerlike hengel gedoen in die omgewing, maar dit is nou meer 'n kuns- (Art) dorp. Indien hengel die rede vir jou besoek is, probeer eerder Dullstroom of Natalse Midlande."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Almal daar is baie professioneel met hul besigheidreëls en het warm, welkome harte vir ons as gaste van hul pragtig dorp. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Forest Lane"Clarence is 'n heerlike bestemming waar 'n mens meer tyd moet spandeer."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg is beter, pragtig, natuurskoon en omring deur berge"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"Roads in and around the town are very bad. The Golden Gate Reserve is beautiful. Lots of interesting places and shops within driving distance from Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Baie mooi, vermy die Oos-Vrystaat se paaie, gebruik snelweë."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Accommodation @ The Spa"Stunning Hiking/walking routes as well as horse riding."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Berg Cottage"Pragtige plek! Kan meer doen om speelplek vir kinders te hê."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Khotso Lodge and Horse trails"Die dorp Underberg is verwaarloos. Weg van die dorp is die mooiste natuurskoon. En kan jy asemhaal en ontspan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Paaie, paaie, paaie. Pragtige natuurskoon en vriendelike mense."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Hilltop Cottage"Allow for extra travel time as road conditions are not ideal to drive in the dark."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Treks, Trips & Trails"Champagne Castle needs a bit of upgrade but it's also nice and clean."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace"Verseker 'n "tick" op my "bucket list"."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"Baie plekkies om te besoek in die dorp, vriendelike mense, baie plekkies rondom die dorp om te besoek. Meiringskloof staproetes is briljant."
Underberg, Drakensberg, South Africa
The Old Hatchery Lodge"Dis 'n baie oulike dorpie. Pad van Bulwer af tot daar nie mooi nie, dit lyk maar soos die res van SA se paaie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Herberg-Klein"Pragtige dorpie in mooi omgewing. Beslis moeite werd. "
Underberg, Drakensberg, South Africa
Sunset View Self-catering Cottage"Sani-Pas tot in Lesotho is 'n emmerskoplysie-item om te doen vanuit Underberg."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Kahara Maluti Lodge"Many beautiful walks and cycle trails on your doorstep."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Nelsbells Cottage"Ons gaan volgende jaar vir die derde agtereenvolgende jaar daar inloer. Die keer vir 'n langer naweek."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley View Cottage"Pragtige omgewing en ons kon van daar by Sanipas uitry."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Bell Park Semi Self Catering"Wow, daar is soveel om te doen in die omgewing, selfs as dit koud is! Ons gaan beslis weer!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Bergvliet Cottages Clarens"Clarens bly 'n rustige ontspanne bestemming vir 'n wegbreek naweek/langnaweek. Die natuur is asemrowend en die staproetes om die die dorp is goed aangedui en die moeite werd om te neem."