Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1172 reviews.
"The view of the terrains were breathtaking.we also got to visit the town. And the 9 min drive to the Lesotho border. It's a very peaceful and calm place that my family and I enjoyed thoroughly."
Northern Drakensberg, Drakensberg
Kwaggashoek Game Ranch"Dit is baie mooi. Sal weer op 'n volgende geleentheid die Drakensberge besoek, net nie Kwaggashoek nie."
"There is lots to do, even though we as a family chose not to partake in most of them. The places nearby are Falcon Ridge - Birds of Prey Center, Dragon Rock Reptile and Nature Park, mountain biking, Canopy Zipline, hiking, helicopter rides, etc. One of the highlights for us was attending the Drakensberg Boys Choir Concert."
"Die dorpie is vervalle en nie skoon nie, maar die uitsig is pragtig."
"Baie sentraal geleë vir besoeke aan besienswaardighede in die omgewing soos AfriSki, Golden Gate en Clarens."
"Museum baie interessant. Genoeg inkopie geleenthede. Rustige dorp. Mooi St Peter's kerk."
"Mooi ou dorpie. Sanipas sommer baie naby. Op en af met gewone dubbelkajuit bakkie. Grenspos was vriendelik. Yellow Lemon Tree kan ek beslis aanbeveel. Lekker geëet. Kos heerlik atmosfeer en diens ook."
"Great walks from Monks Cowl and Champagne Valley. Scenic and lots to go stop and see."
"Lekker sentraal met baie aktiwiteite (vir oud en jonk) in die nabye omgewing."
"If you love the mountains, openness and tranquillity, then it's the place to visit."
"'n Stukkie hemel. Werklik besonderse plekkie wat tot in die diepste van my wese gespreek het. "
"Dit lyk nie of die Munisipaliteit moeite doen om die dorp skoon en in stand te hou nie."