Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Kiara Lodge"Dit is 'n plekkie waar 'n mens kan 'n huisie koop en aftree, die uitsig is besonders mooi."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Fouriesburg se strate val uitmekaar en kort aandag van munisipaliteit af. Die omgewing is so mooi en die dorpie het soveel potensiaal."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Kozmos"This little town has become our one stop holiday destination, with all the latest changes with shops and opening of new shops in between, there is just always something to see in town. We have grown to almost be locals, and making rounds to all the restaurants, trying different meals. For a relaxing stroll and not minding your meal eaten at different restaurants just to be different, then Clarens is the place to go."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Country House @ Ridge Road Estate"Great pet friendly town with plenty of hiking trails on offer."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Wat 'n lieflike plattelandse dorpie. Toerisme het gely tot baie groei in die dorp maar hy het sy karakter gehou. Baie oulike winkels en fantastiese restourante en eetplekkies om te verken."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Lakeview Cottage"Clarens het 'n bekoring van sy eie. Kuns- en algemene aankopies bly 'n groot lekkerte in hierdie dorpie. Die strate is net erg beskadig deur die reen en sal hopelik gou weer herstel word."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Beslis die moeite werd om ten minste vir 'n langnaweek daar te gaan kuier."
Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika
Wyford Farm"It was amazing to drive through the little town, to see the little church that we always pass by."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Lakeview Cottage"Clarens is pragtig en 'n lekker kuierplek! Lekker eetplekke en kunswinkels en oulike klein winkels met baie interessante geskenke ens. Ons is mal oor Clarens en sal beslis weer gaan kuier."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Champagne Haven Chalet 1"Baie om te doen in die omgewing. Verskeie staproetes wat by Monks Cowl begin. Probeer gerus die sjokolade fabriek se fondue en die koffie roostery."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rosewood Corner"Lekker vakansiedorp, met baie buitelug aktiwiteite."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Bergvliet Cottages Clarens"A wonderful town that offers incredible hikes, shops and restaurants."
Estcourt, Drakensberge, Suid-Afrika
Slievyre Game Farm"The town is very small, but full of history. The surrounding areas are also worth a visit, with some lovely activities to do."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Baie beter en biliker pryse as in Clarens, dalk meer eetplekke. Die Windpomp Pub and Grill is my gunsteling."
Sentraal Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Cleopatra Mountain Farmhouse"Pragtige bestemming, ek sal definitief weet gaan, maar nader aan Nottingham Road."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Oranje Guest Farm"Van Fouriesburg het ons die Golden Gate Natuurreservaat asook die Sterkfonteindam besoek. Dit is baie naby aan Clarens vir 'n dagbesoek asook Bethlehem vir inkopies. "
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Fouriesburg self was nie vir my baie interessant nie, nie veel om daar te doen nie ons moes mar elke dag uitgery het Clarens toe."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Netjiese skoon dorp met baie interessante winkels en eetplekke."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Gaan eet gerus by Die Plaasstoep, heerlike buffet ontbyt!"
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Swallowfield Rondavels"Great hikes. Lots of places of interest. Good amenities. Central enough to visit other valleys in the Drakensberg."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Little Lammas"Baie oulike dorp. Was teleurgesteld met die kos. Het by drie plekke geëet in ons tyd daar en kos was nie goed by enigeen nie. Moes ook baie lank wag by een."