Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Definitely a hidden gem. Beautiful mountains surround the town. The town is safe and clean. People are friendly."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Khotso Lodge and Horse trails"Dis 'n pragtige groen omgewing vir die natuurliefhebber."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mt Horeb Manor"Clarens is 'n pragtige, skoon dorpie. Die paai kort aandag, maar dis 'n heerlike verrassing. Die meeste dorpe is deesdae baie vuil. Was glad nie die geval in Clarens nie. Ek kan sien dat die hoofstraat instandgehou word, maar die ander strate was maar moeilik om te ry."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"First timer and loved it. I'll be back there again for sure."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek"Very quaint town with not many activities, however a great place to just enjoy away from the city. Quiet, uninterrupted weekends."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Kruik"Clarens is die mees romantiese juweel in die Vrystaat."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Kruik"Clarens deserves the name "Jewel of the Free State"! It's unlike anywhere you have been before! A long weekend is not enough to fully enjoy this enigmatic town. So so much to see and do there!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Old Mill Drift Guest Farm"The mountain views are breathtaking. Great spot to escape to and recharge."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Accommodation @ The Spa"Amazing town, will be going to Clarens again."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"As jy nog nie Clarens beleef het nie, moet jy 'n plan maak. Prentjiemooi."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Eden Clarens"Lekker klein dorpie met vriendelike mense en baie om te doen. Pragtige plek tussen die berge."
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Ons geniet Clarens elke keer! Saterdag was daar 'n mark in die park, met iets wat in elkeen se smaak geval het. My enigste probleem met Clarens is dat ek hopeloos te veel geld spandeer! "
Clarens, Drakensberg, South Africa
By the Way Gastehuis"Pragtige natuurskoon, genoeg restaurante en besienswaardighede, naby geleë vir omliggende vermaaklikhede (Golden Gate). Mense is gasvry en vriendelik. Voel veilig daar. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Great place, nice atmosphere and friendly."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiland"Ideale vakansie. Mooi omgewing en heerlike weer. Baie om te doen en te besigtig. Mooi winkeltjies."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Rustica Accommodation"No petrol station in Fouriesburg, had to travel to Clarens."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Montusi Self-Catering Cottages"Pragtig. Baie mooi stap-geleenthede."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is 'n pragtige klein dorpie tussen die berge. Ons was loopafstand van die winkels en restaurante. Vriendelike inwoners."
Clarens, Drakensberg, South Africa
4 Paddocks"Clarens is so amper 'n bietjie van Europa hier op almal se voorstoep."