Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 317 resensies.
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Cottages- Cyriacus"There is nothing in terms of shops to even buy the basics. Gravel access roads with nearest town 50+ km's away. Very rustic, clean little town and close to Tiffindell Ski Resort."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Steepside Guest Farm"Baie lekker om vanaf Steepside oor Rhodes en Naudesnek na die Transkei te reis. Ons het ontbyt geëet by Tenahead Lodge & Spa."
"'n Absolute moet vir enige reisiger. Die toestand van die paaie en netheid van die klein dorpies af van die normale hoofroetes, was opvallend en verbasend puik!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Old Hatchery Lodge"Sakesentrum is deurmekaar, niemand weet wie ry of wie wag nie. Een groot winkel, Spar. Hoofstraat is vol slaggate. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Moya Cottage"Juweel weggesteek in Natal Midlands. Moet sien omgewing. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Dit is 'n klein dorpie. Moet dus nie te veel verwag nie. Die omgewing is pragtig - berge en dale. Die weer kan wisselvallig wees. Oor die algemeen koel tot koud deur die jaar. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Underberg is a lovely destination, there is a lot to do but we were only there to overnight. Also a lot of history for those who are interested."
Himeville, Suidelike Drakensberge
Rattray's Roost"Dis 'n klein plekkie en lekker stil. Underberg met genoeg winkels is net 5 km ver."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Baie vriendelike inwoners. Die Spar is baie energiek met groot verskeidenheid van lekkernye. Oulike winkeltjies met interessante inhoud."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Swallows Nest Chalet"Sou graag wou hê dit moet weer 'n oplewing beleef."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Amanzi Empilo Bungalow"Rhodes het ons hart gesteel. Die paaie na Rhodes is sleg, nie geskik vir gewone karre nie."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Rosemary @ Douglas Drift"Nie regtig 'n dorp soos wat ek verwag het nie. Maar net buite die dorp na Hemiville is dit pragtig en baie stil."
"Definitief 'n moet sien. Was my eerste keer daar. En ek is vandag spyt dat ek nie al 10 jaar teruggegaan het nie."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"Rhodes is about fly fishing and rambling walks in the mountains. Unfortunately the nearby Tiffendale doesn’t offer any other entertainment during the summer months. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Exquisite place to relax. The people are so friendly!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Moya Cottage"Dit is 'n lekker dorpie, baie om te sien en doen in die area en heerlik stil."
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Tin Shack"Nice little town. For a town that depends so heavily on tourism though, the general customer service is lacking. People are definitely doing you a favour by serving you."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Amanzi Empilo Bungalow"Lovely town lacking tourist traffic. We had good food and drink at Walkerbouts restaurant. Beautiful scenery and stunning mountain passes make it a shame this town is not more busy."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"Die mooiste klein plekkie, weg van die stad se gejaag. Baie rustig."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Herbertdale Guesthouse"Not the best town for a visit, very unclean and rundown."