Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Beautiful place. Lots of great shops and restaurants."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Definitely a hidden gem. Beautiful mountains surround the town. The town is safe and clean. People are friendly."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Four Koffie

"Close to Clarens so best of both towns."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Khotso Lodge and Horse trails

"Dis 'n pragtige groen omgewing vir die natuurliefhebber."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mt Horeb Manor

"Clarens is 'n pragtige, skoon dorpie. Die paai kort aandag, maar dis 'n heerlike verrassing. Die meeste dorpe is deesdae baie vuil. Was glad nie die geval in Clarens nie. Ek kan sien dat die hoofstraat instandgehou word, maar die ander strate was maar moeilik om te ry."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Red Mountain House

"First timer and loved it. I'll be back there again for sure."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rebellie Gaste Plaas - Mooihoek

"Very quaint town with not many activities, however a great place to just enjoy away from the city. Quiet, uninterrupted weekends."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Die Kruik

"Clarens is die mees romantiese juweel in die Vrystaat."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Cedar Garden

"Great service, friendly atmosphere!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Die Kruik

"Clarens deserves the name "Jewel of the Free State"! It's unlike anywhere you have been before! A long weekend is not enough to fully enjoy this enigmatic town. So so much to see and do there!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Old Mill Drift Guest Farm

"The mountain views are breathtaking. Great spot to escape to and recharge."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Accommodation @ The Spa

"Amazing town, will be going to Clarens again."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Odendaal’s Ridge

"Clarens is my stukkie hemel op aarde."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"As jy nog nie Clarens beleef het nie, moet jy 'n plan maak. Prentjiemooi."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Eden Clarens

"Lekker klein dorpie met vriendelike mense en baie om te doen. Pragtige plek tussen die berge."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

RiverWalk Guest House

"Ons geniet Clarens elke keer! Saterdag was daar 'n mark in die park, met iets wat in elkeen se smaak geval het. My enigste probleem met Clarens is dat ek hopeloos te veel geld spandeer! "

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

By the Way Gastehuis

"Pragtige natuurskoon, genoeg restaurante en besienswaardighede, naby geleë vir omliggende vermaaklikhede (Golden Gate). Mense is gasvry en vriendelik. Voel veilig daar. "

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

RiverWalk Guest House

"Great place, nice atmosphere and friendly."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiland

"Ideale vakansie. Mooi omgewing en heerlike weer. Baie om te doen en te besigtig. Mooi winkeltjies."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Rustica Accommodation

"No petrol station in Fouriesburg, had to travel to Clarens."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Larola 37

"'n Lekker toeristedorp."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

V'Kansi Khaya

"Clarens is altyd 'n goeie wegbreek."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"One visit is not enough."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Fairview Cottages

"Clarens is 'n pragtige klein dorpie tussen die berge. Ons was loopafstand van die winkels en restaurante. Vriendelike inwoners."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

4 Paddocks

"Clarens is so amper 'n bietjie van Europa hier op almal se voorstoep."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang