Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Meiringskloof Nature Park

"Lovely little town, well cared for. Beautiful church."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Nature's Loft

"Fouriesburg self is nie watwonders nie, maar in die omgewing is daar interessante goed en Clarens het baie aktiwiteite wat lekker en interessant was."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Treks, Trips & Trails

"The best part of the Drakensberg with loads of activities, stores, and hikes nearby."

Kokstad, Drakensberge, Suid-Afrika

Herbertdale Guesthouse

"Hoofstraat tans onder konstruksie."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Larola 37

"Clarens behou sy sjarmante karakter."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

The Country House @ Ridge Road Estate

"Always a joy to wonder around this little village. Even on a long weekend, it was vibey and friendly."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Inkosana Berg Lodge

"Beautiful area of the country. Customer interaction can improve for most of the places we went to. If one takes away the natural surroundings, one would most likely not be interested in visiting the area."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Cosy Corner

"Spesiale plek vir my. Mooiste tyd van die jaar is herfs."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Birch Cottage

"Ek kan regtigwaar sê Clarens is 'n familie gunstelinguitspan-bestemming."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Ledges Retreat Guest House

"Die plek is baie netjies, skoon en ruim met vriendelike diens. Baie naby die Royal Drakensberg Nasionale Park met heelwat staproetes op na die berg, ook nie te ver van Winterton nie waar ons die geleentheid benuttig het om na n opvoering van die Drakensberg-seunskoor by te woon."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Villa Vista Bonita 63

"Mal oor Clarens en omgewing, naby genoeg vir 'n naweek weg vanuit Gauteng en die area bied baie om te doen en heelwat besienswaardighede."

Bergville, Drakensberge, Suid-Afrika

Sandford Park Country Hotel

"Bergville is nearby to cool places, but as a town it is struggling a bit."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Ashaanas

"Very nich breakaway stay!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Gracie's Cottage

"Staproetes en natuurskoon sê "kom weer"."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Four Koffie

"Die pad van Bethlehem na Fouriesburg is met tye great en met ander tye baie baie sleg. Dit is bietjie sleg om die pad in die aand te ry."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Villa Vista Bonita 63

"Good fun was had. A number of restaurants to eat at, a good golf course, etc. Will definitely try and get back there."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

The Country House @ Ridge Road Estate

"People are very friendly. Can get really busy when there is a festival on."

Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika

Artist's Cottage

"Op sy tyd moes dit 'n baie mooi dorp gewees het. Hartseer om te sien hoe die paaie heeltemal tot niet gaan."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Cherry House

"As a pitstop, maybe. But not my best."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Kozmos

"Was té besig oor die langnaweek wat diens in restaurante en winkeltjies sleg gemaak het."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Di Plaaswerf

"Oulike dorpie en rustig, maar nabygeleë aan die hustle en bustle van Clarens."

Matatiele, Drakensberge, Suid-Afrika

Resthaven Guesthouse

"Surprisingly nice town. It is definitely a good base to use when exploring the surrounding areas."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Meadow Lane Joy Cottage

"Underberg se ligging is fantasties. Baie aktiwiteite om te doen vir jonk en oud. Gasvrye mense en baie behulpsaam. Sal beslis weer daarheen gaan."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

God's Gift Self-catering Cottage

"Clarens is 'n puik toeristebestemming. Die pragtige herfsskakerings orals sigbaar gedurende April maak hierdie omgewing baie besonders en 'n voorreg om te kan ervaar."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang