Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Clarens is an amazing small town with a lot to do in terms of hiking and the shops in town are great if you enjoy arts and culture."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Interessante dorp met genoeg te doen vir toeriste: staproetes, groot aantal oornagverblyfplekke, verskeidenheid van restaurante, baie snuffelwinkels, en kunsgalerye. Sommige paaie in die dorp benodig opknapping en/of herstelwerk. Soos die gesegde gaan: you never get a second chance to make a first impression."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Cherry House"Besoek die Plaasstoep en Windmeul Pub. Baie lekker."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Meadow Lane Joy Cottage"Die suidelike Drakensberg is ongelooflik mooi."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Montusi Self-Catering Cottages"Never fails to impress."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Larola 37"Hierdie was ons vierde besoek aan die dorp, dit spreek vanself."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Kahara Maluti Lodge"Lekker aktiwiteite in die mooiste omgewing."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"'n Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en heerlike restaurante en winkeltjies om jou tyd te verwyl."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Ongelooflike lekker toeristedorpie. Lekker koffie en lekker kos. Baie oulike winkeltjies."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Pumuleni Wegbreek"One of my favourite spots in the country! And I love the Drakensberg Boys Choir."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gypsy Guest House Clarens"Clarens is 'n rustige dorpie met heelwat uitry-geleenthede."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Tower of Pizza"Just need to fix roads - plenty of potholes - some quite dangerous."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gable Cottages No. 4"Baie lekker dorp en vir enige natuurliefhebber 'n lekker plek om te gaan stap."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Inkosana Berg Lodge"Baie mooi wêreld, sal beslis weer terugkom."
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Little Rock"Soos menige Vrystaatse dorpe is die infrastruktuur in Ladybrand vervalle. Strate is in 'n absolute toestand. Dis baie hartseer, want die dorpie het baie potensiaal en die Oos-Vrystaat is 'n plek met besonderse, eiesoortige bekoring."
Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika
Wyford Farm"Van Reenen is mainly a stopover destination, however, I would really recommend that visitors take enough time to slow down and appreciate the beauty of this area and the available accommodations."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Dunford's Loft"Love the small town feel and the wide open spaces."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Pragtige dorp en omgewing. Asemrowende herfskleure in die herfs en pragtige groen bome en struike in die somer."