Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 779 resensies.

Dullstroom

Anglers Court

"Uitstekend"

Dullstroom

Ambassador Lodge

"Die gehalte van die winkeltjies het vir my tot 'n mate agteruit gegaan in vergelyking met 'n paar jaar gelede. Clarens sit vir Dullstroom by vêrre ore aan wat dit aanbetref. Wat restaurante aanbetref was ons aangenaam verras. Ons het vier verskillende restaurante besoek, en die gehalte van die kos was puik, en die pryse was baie billik!"

Dullstroom

Mahanaim

"Pragtige omgewing. Baie om te doen."

Dullstroom

The Beagle’s Nest

"Te duur vir oumense soos ons."

Dullstroom

Kliphuisjes

"'n Moet vir almal!"

Dullstroom

Bluebell

"Love Dullstroom. Visit regularly and enjoy it everytime."

Dullstroom

Peace Corner

"Heerlike halfweg-huis tussen Gauteng en die laeveld."

Dullstroom

Fox Hill Guest House

"Fantastiese wegkom uit die stad. Net 2,5 ure uit die stad."

Dullstroom

Fox Hill Guest House

"Altyd lekker om te besoek."

Dullstroom

Critchley Hackle

"Die mense is vriendelik and probeer hul beste gedurende hierdie moeilikke COVID19-tydperk."

Dullstroom

Mahanaim

"Service at restaurants we visited was pretty slow."

Dullstroom

Bluebell

"Dullstroom is pragtig en daar is so baie om te doen!"

Dullstroom

The Artists Cottages at Le Quartier

"Moontlik agv Covid was dorp baie stil met baie plekke gesluit. Ek verstaan Dinsdae is hul stil dag."

Dullstroom

The Artists Cottages at Le Quartier

"'n Mens voel altyd tuis en sal definitief weer gaan."

Dullstroom

The Artists Cottages at Le Quartier

"Die omgewing is ongelooflik mooi en het baie om te bied."

Dullstroom

Jill Rose Guest House

"Restaurante kan nie toeloop op langnaweke hanteer nie."

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Lekker eetplekke."

Dullstroom

Jock's Cottages

"Ek sal elke jaar terug Dullstroom toe gaan om al die lekker plekkies weer te besoek, the Coachman is 'n moet as jy Dullstroom toe gaan."

Dullstroom

Bluebell

"A lovely village. Just a pity that all the heavy traffic comes through town."

Dullstroom

Stay @ 67

"COVID-19 lockdown het seergemaak, maar die lewe begin terugkom. Dit is steeds die moeite werd om te besoek."

Dullstroom

Olive Bumble

"Die perfekte blyplek vir rustig wees en om jou lewe te gaan geniet. Geen stadsgejaag. Net 'n plattelandse dorp wat jou nuwe spoed vir die lewe gee. "

Dullstroom

Cinzaco

"Heerlik gekuier, wou nie huis toe kom nie."

Dullstroom

Kliphuisjes

"Nice place to get away and relax. They could do with more types of shops."

Dullstroom

Mahanaim

"Stayed at Dullstroom many times over twenty years. Would like to see perhaps more visible security in general in the town, as crime is sadly on the increase."

Dullstroom

Fox & Squirrel

"Lekker plek."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Oulike dorpie, ons weet nie genoeg van die interessante dorpies in ons land nie. "

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Perfekte plek om te bly vir gholf op Highlandgate."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Enjoyed our stay, will come back again."

Dullstroom

Kliphuisjes

"My gunsteling wegbreek. Mooi omgewing met fantastiese kosse en winkeltjies."

Dullstroom

Cinzaco

"Naby aan hoofbestemmings en groot stede."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang