Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 779 resensies.

Dullstroom

Suikerbekkie

"Die winkels se produkte is baie duur en die deurpad vol gate, het stadig gery en nogtans 'n pap band gekry. Inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig."

Dullstroom

Muddlers Minnow

"It's a great town."

Dullstroom

The Browns' - Luxury Suites

"The Clock Shop is a must to visit. Be selective about where to eat, and book in advance! We looked at several reviews, and were disappointed. "

Dullstroom

Woud Blokhuis

"Lovely quaint town which we visit yearly."

Dullstroom

Mahanaim

"Relaxing place. Especially in winter with all the cosy fires."

Dullstroom

Fox Hill Guest House

"Ek sou sê dis bietjie overrated."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"As die wind waai is dit maar stowwerig, maar daar is 'n paar oulike plekkies."

Dullstroom

Woud Blokhuis

"Mens wil graag loop deur die dorpie. Sal wonderlik wees as hulle 'n voetganger en fietsrybaan langs die hoofstraat het. Die dorpie is geweldig oulik met interessante winkeltjies en restaurante. "

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Stunning plek met baie karakter."

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Great plek vir 'n wegbreek naweek! "

Dullstroom

Van de Poll Huis

"Fantastic place to visit."

Dullstroom

Olive Bumble

"Dis 'n moet! "

Dullstroom

Jock's Cottages

"Paar baie oulike winkels. Die kosplekke voorsien almal die lekkerste chips saam met julle maaltye. Die plek om die smoked trout te probeer."

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Pragtige dorp met so baie winkeltjies en restaurante, en die mense! O, watter opregte, vriendelike mense! "

Dullstroom

Critchley Hackle

"Hulle kan gerus mooi, veilige voetpaadjies langs die hoofpad plaas. Daar is soveel verkeer en 'n mens sukkel om 'n babakarretjie rond te stoot. Kinderspeelplekke kan beter versorg word en veiliger gemaak word."

Dullstroom

Mahanaim

"Lekker ou plekkie!"

Dullstroom

Woud Blokhuis

"Meer geniet as Clarens. Dink Johannesburg het nog nie vir Dullstroom ontdek nie."

Dullstroom

Cinzaco

"Dit is 'n oulike dorp en as mens tyd het kan mens baie dinge in en om die dorp doen. "

Dullstroom

Old Transvaal Inn

"Sien sterre."

Dullstroom

Olive Bumble

"Pragtig, rustige dorpie."

Dullstroom

Bluebell

"Dorpie kort aandag, hoofpad vol slaggate."

Dullstroom

Mickey Finn

"Eetplekke is buitensporig duur. Al die paaie in en om Dullstroom is baie sleg."

Dullstroom

Delagoa Dullstroom Cottage

"Gesellige warm atmosfeer. Rustigheid wonderlik. "

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Ek was regtig bly ek kon Dullstroom besoek! Is heerlik en ons het die natuur baie geniet. Sal beslis die plek weer wil besoek!"

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Sal graag weer teruggaan."

Dullstroom

Stay @ 67

"Baie jammer dat die curio shops nou ook al hoe meer word."

Dullstroom

Fairstreams No. 2

"Ou wêreldse dorpie waar jy kan ontspan en herlaai! "

Dullstroom

Fox Hill Guest House

"Dis net 'n toeriste dorp."

Dullstroom

StoneFly Cottages

"Restaurants are very expensive!"

Dullstroom

Mahanaim

"Interessante dorpie."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang