Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1294 resensies.

Dullstroom

The Poacher

"Dullstroom bied iets vir elkeen. Van vlieghengel tot 'n demonstrasie van roofvoëls."

Dullstroom

Fairstreams No. 2

"Bergfiets, perdry, trout-damme by die hope, kleiduifskiet, en natuurlik eet-, drink- en kuierplekke."

Dullstroom

Jock's Cottages

"Dullstroom en omgewing stel nooit teleur nie!"

Dullstroom

Kliphuisjes

"Aangename kuierplek en sommer ook plek vir weer asemskep na 'n besige tyd."

Dullstroom

Olive Bumble

"Fun, but slightly expensive shops and restaurants. The Birds of prey centre was definitely the highlight."

Dullstroom

Sleep @ 84

"Baie lekker kuierplek vir naweek."

Dullstroom

Treelands Estate

"Die plek waar ek en my man graag en gereeld gaan vir ons wegbreektydjies!"

Dullstroom

Anglers Court

"Everything is great and the people are awesome, but the constant heavy truck traffic along the main Dullstroom road makes it very unpleasant to try and enjoy any of the great restaurants."

Dullstroom

Van de Poll Huis

"Lekker wegbreekplekkie. Het dit baie geniet."

Dullstroom

Stay @ 67

"Dullstroom is puik. Geslote parkering is 'n moet. Kan nie voertuie buite laat vir diefstal nie."

Dullstroom

Auldstone House

"Mal oor Dullstroom!"

Dullstroom

Treelands Estate

"Baie vriendelike toeristedorpie, restaurante was almal goed, bietjie gesukkel om behoorlike vleis te kry om die braai. Die Lebamba-supermark in die begin van die dorp was die beste in die dorp. Die biltongwinkel langs die supermark het ook goeie, gevriesde, slaghuis-vleis verkoop wat baie lekker was, so ons kon darem ietsie braai. Old Transvaal Inn het baie lekker melkskommels gehad, en ook 'n oulike speelgoedwinkel. Baie lekker ontbyt gehad by Pickles and Things. Stel voor julle besoek die Dullstroom Bird of Prey & Rehabilitation Centre, 1km buite die dorp. Dit is regtig fantasies, hulle demonstrasies in die oggend en agtermiddag met die valke en uile was fantasties (ons het twee keer gegean) Hulle doen uitstekende werk met die rehab van roofvoëls."

Dullstroom

Peace Corner

"Amazing destination."

Dullstroom

The Eyrie

"Dullstroom sal definitief moet werkmaak aan hulle water-toevoer en herstelwerke."

Dullstroom

Bluebell

"Altyd 'n lekker plek om te besoek vir 'n naweek!"

Dullstroom

The Highlander Hotel

"Ondersteun asb! Heerlike wegbreekbestemming."

Dullstroom

Peace Corner

"So bitter hartseer dat toerisme nie nou kan blom nie."

Dullstroom

Jock's Cottages

"Bitter oulike winkeltjies en restaurante."

Dullstroom

Kliphuisjes

"We sadly could not enjoy the full hospitality of Dullstroom due to the lockdown. However, it has motivated us to make it a destination in future. Adriaan at Cspirit makes a mean Americano and we received wonderful service from everyone we encountered."

Dullstroom

Cpirit Village View

"Pasop vir koffiepryse by restaurante. Dis duurder as alkohol en glad nie vergelykbaar met ander dorpe nie."

Dullstroom

Treelands Abbey

"So many coal trucks."

Dullstroom

Windsong

"Mrs Simpson is die restaurant op die dorp wat almal moet besoek vir fantastiese kos en ongelooflike gashere."

Dullstroom

Treelands Abbey

"Ongelukkig het Cyril Ramoposa die dorp toegemaak! Dit was morsdood."

Dullstroom

Van de Poll Huis

"Altyd lekker in Dullies!"

Dullstroom

Treelands Abbey

"Dullstroom het net daardie aura omtrent die plek, rustig skoon en jy sien die mooiheid van God in die plek."

Dullstroom

Dullstroom On the Rocks

"Die dorp lyk nog goed. Baie lekker eetplekke."

Dullstroom

Fox & Squirrel

"Heerlike bestemming! Een van ons gunstelingplekke in ons land."

Dullstroom

Woud Blokhuis

"One het pre-covid elke jaar na Dullstroom se "Winterfestival" gegaan, so nou gaan ons steeds. Mrs Simpson is 'n bekende restaurant met kos uit hierdie wêreld! Jy moet net vroegtydig bespreek. Hulle plaaslike brouery- Anvil - maak goeie biere en die pasteie is baie lekker!"

Dullstroom

Sleep @ 84

"Vriendelike diens in al die winkeltjies."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480