Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (1)
Hotelle (6)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Durban SSB

4.3 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Durban SSB van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban SSB selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban SSB Selfsorg-eenhede

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
SPAAR 30%
VanafR1 300
R910
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

North Beach Durban Holiday Apartment is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na ontspanne verblyf. Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die twe...

SPAAR 30%
VanafR1 300
R910
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

North Beach Durban Apartment is naby Durban se topgehalte-promenade. Die selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks in die Noordstrand in Durban. Hierdie stylvolle woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na geri...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

505 Golden Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat in die veilige Golden Sands-gebou in North Beach, Durban op die strandfront geleë is. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die strandfront e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in South Beach, Durban SSB

Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se middestad uitkyk. Die kompleks is net 2 minute se stap van die strand af en is naby 'n Spar, 'n Spur en v...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Durban SSB

Surf & Sea is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-sekuriteitskompleks in South Beach in Durban en het 'n uitsig oor die strand en promenade. Dis oorkant die strand en naby 'n mall, hospitaal, openb...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

1301 Golden Sands bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in North Beach in Durban geleë is. Dit spog met mooi see-uitsigte. Die woonstel het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

39 Summer Sands Durban Beachfront is 'n selfsorgwoonstel naby Durban se strandfront. Dié hawestad is bekend vir sy Afrika-, Indiese- en koloniale invloede. Die seefront promenade is opgeknap vir die 2010 Wêreldbek...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in North Beach, Durban SSB

502 Mangrove Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby Durban se middestad. Die gebou is net 1 straatblok van North Beach af en naby ander besienswaardighede in die omtrek. Die woonstel het slaapple...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windermere, Durban SSB

Bailey's on 4th Avenue is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n stil laan in Florida-weg, Morningside, Durban. Die woonstel is stapafstand vanaf sypaadjie-kafee's en restaurante. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Addington, Durban SSB

Durban Spa bied lieflike gehalte-selfsorgwoonstelle aan gesinne in Addington, Durban wat net 150 m vanaf die Golden Mile-strand geleë is. Gaste kan kies vanuit woonstelle wat van 4 tot 8 gaste akkommodeer. DIe woo...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 21 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Durban SSB

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 464
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood House and Cottage is in Berea, 'n bergrug bo Durban in KwaZulu-Natal. geleë Die area is naby die strand, Musgrave Mall, Florida Road in Morningside, UShaka Marine World, die ICC Durban Uitstalsentrum en d...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in South Beach, Addington

403 On Tenbury bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in Golden Mile in Durban. Dis net 500 m vanaf uShaka Marine World en front na die Indiese Oseaan. Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Addington, South Beach

Word meegevoer deur die klank van die branders wat breek en geniet panoramiese see-uitsigte vanuit die sitkamer in hierdie ateljeewoonstel. Sunny Studio Durban is reg oorkant Addington-swemstrand en net 5 minute se ...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Essenwood

Munster Executive Apartments bied luukse selfsorgverblyf in moderne en nuut ontwikkelde woonstelle in 'n veilige kompleks in Essenwood. Dié toegangsbeheerde eenhede bied 180 m² leefspasie. Elke woonstel beskik oo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Roseland House Self-catering is in Glenwood in Durban en bied ’n hawe van rus en vrede in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle. Gerieflike verblyf word in 4 ruim woonstelle gebied. Elke woonstel beskik oor ’n ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

102 The Spinnaker is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat teen die see en naby die hawe in Durban Point se waterfront geleë is. Dit is stapafstand van uShaka Marine World af en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sake...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

161 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle 3-slaapkamerwoonstel, in 'n gewilde gebou in Durban's Point Waterfront. Die woonstel bied wonderlike uitsigte van die strand, hawe en stad. Die woon...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

203 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel in ’n gewilde gebou in Durban se Point Waterfront. Hierdie woonstel is op die 20ste verdieping en bied fantastiese uitsigte oor die...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Durban SSB selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Durban SSB akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban SSB akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]