Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Dwarskersbos

4.7 / 5  
volgens 168 resensies
Lees regte resensies van Dwarskersbos van 168 geverifieerde gaste.
Indien jy Dwarskersbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dwarskersbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dwarskersbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dwarskersbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dwarskersbos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Dwarskersbos

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Owen, Laaiplek

Flaminkevlei Waterfront bied 'n idilliese wegbreek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al die woonstelle front na die Bergrivier en die see, so gaste het pragtige uitsigte. Die ligging is ideaal v...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Skipskop 3 is 'n selfsorghuis aan die oewer van die Bergrivier in Velddrif. Gaste kan doendinge soos swem, visvang, bootry, voëlkyk en kanovaarte op die rivier geniet. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

River Quays, aan die oewer van die rustige Bergrivier in Velddrif, net 130 km van Kaapstad aan die Weskus, bied 'n uitsonderlike ontspannende atmosfeer. Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en bes...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Dit is op die oewer van die Bergrivier in Velddrif gelee en bied luukse Weskus-verblyf vir tot ses gaste. Net weg van die River House se stoep sal u die Laaiplek-skeepshelling vind vanwaar die lokale vissermanne hul...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

At Home Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n tipiese Weskusstyl huis wat in 'n stil woonbuurt in die vissersdorpie, Velddrif, skuil. Verblyf is beskikbaar in 'n woonstelletjie wat deel is van die hoofhuis waa...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Coco's Nest is 'n selfsorghuis in die kusdorp, Port Owen aan die Weskus. Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Daar is ook 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-ba...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Lorraines Place is 'n knus woonstel in Port Owen, 'n kusdorpie in die Bergrivier Plaaslike Munisipaliteit in die Wes-Kaap. Hierdie woonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in albei kamers, 1 en 'n halwe badkamer...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Wonderzee Selfsorg Penthouse is op die Bergrivier-/Port Owen-kanaal in Velddrif, 146 km vanaf Kaapstad aan die lieflike Weskus geleë. Die eenheid vorm deel van die eienaar se huis, maar is heeltemal apart met ’n ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Sparrow Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerkothuis in Port Owen, net 80 m van die rivier af. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers. Die eerste kamer het ‘n dubbe...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen, Velddrif

Skuiling is in die kusdorpie Port Owen aan die Weskus geleë. Dit is 800 m vanaf die marina, sowat 1 km vanaf die Spar en 2 km vanaf die see. Skuiling is sentraal in 'n stil omgewing geleë en dis lekker vir stap. V...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za