Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eden George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eden George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eden George akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eden George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eden George Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Eden George

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in George, Tuinroete

Lorita's bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Dis ook die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bodorp, George

17onWellington Suites bied verblyf in die hartjie van George. Dit is naby verskeie uitstekende restaurante en winkels. Die selfsorg-eenhede of gesinsuites bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaa...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

25 Church Street is 'n selfsorghuis in George. Dit is naby die gholfbaan, voetslaanroetes, die middedorp en botaniese tuine geleë. Dit is die ideale plek om die Tuinroete vanaf te verken. Die huis het 3 slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

Hugenot View is 'n selfsorgtuinkothuis in 'n rustige deel van George, net 850 m van die Botaniese Tuine met sy weeklikse parkrun af. Die kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon, tog is dit p...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bodorp, George

Bethel Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf in George. Die gastehuis is naby die middedorp wat restaurante, winkels, museums en ander geriewe het. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat individueel versier is. ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

42 On Adderley is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel in George. Die stad is 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. George, wat aan die voet van die Outeniekwaberge g...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Town Lodge George bied gerieflike verblyf in dié bekoorlike dorp tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad op die pragtige Tuinroete. Dit is ideaal vir sakereisgers en vakansiegangers, en bied verblyf in dubbel-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

Acorn Guest House is in die middel van George, rofweg halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) op die Tuinroete. Acorn Guest House is stapafstand van verskeie uitstekende restaurante en winkels. George i...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Denneoord, George

Bergsig Apartment is in Denneoord, George en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Die eienaar woon op die perseel. Dié woonstel beski...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bodorp, George

Harvey's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, troeteldiervriendelike kothuis. Dié kothuis is in 'n stil en sentrale voorstad in Bodorp, George, geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n ontspannende va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]