Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eden George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eden George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eden George akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eden George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eden George Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Eden George

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

George Executive Suites is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis binne bereik van die N2, George Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswa...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fernridge, George

The Owl Apartment is 'n selfsorg-duplekseenheid wat langs die eienaar se huis in George geleë is. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede geleë. Die woonstel het ...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fernridge, George

Little Fern and Peace Lilly bied gerieflike selfsorgverblyf in Fernridge, George. Hierdie instansie bestaan uit twee eenhede, naamlik Little Fern Selfsorg, wat slaapplek vir 4 gaste bied of die Peace Lilly Suite, '...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Campher's Drift, Bodorp

34 On Caledon is 'n lieflike selfsorghuis wat sentraal geleë is in die woonbuurt Camphersdrift in George, aan die Tuinroete. Die huis is in die 60's gebou op 'n boomryke plot wat 2300 vierkante meter groot is met u...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Out...

Vanaf
R1 785
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Clementine Guest House is 'n B&B in George en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elk smaakvol versier is. Die kamers...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Campher's Drift, George

Lord Caledon Guest House is in Camphersdrfit, in George geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat op soek is na gerieflike oo...

15% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 275
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fernridge, George

Stacie's Cottage is 'n selfsorgkothuis in die rustige woonbuurt Fernridge in George en skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Die kothuis is stapafstand vanaf die George Botaniese Tuine - net 300 m van die hek ...

Vanaf
R1 055
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Whispering Oaks is 'n gevestigde gastehuis wat onlangs deur nuwe eienaars oorgeneem is in Caledonstraat in George-sentraal. Die nuwe, moderne invloed doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]