Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Fleurhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fleurhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fleurhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fleurhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fleurhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fleurhof

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

The African Rock Guesthouse is 'n gastehuis in 'n stedelike gebied, naamlik Florida in Roodepoort. Dis in die weste van Johannesburg geleë en bied maklike toegang tot winkelsentrums en erfenisterreine. Die gastehui...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Orlando West, Soweto

Lebo's Soweto Backpackers is in Orlando-Wes geleë. Dié lewendige gemeenskap het 'n ryk geskiedenis en kultuur. Lebo's Soweto Backpackers bied 'n persoonlike en unieke ervaring met verblyf-opsies te kies en te keu...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Noord, Johannesburg

Sooffah Gastehuis - dit beteken PLEK VAN RUS - is 'n oase van gemak en rustigheid, met 'n dosis persoonlike diens, en is gerieflik geleë in Florida, te Roodepoort, Johannesburg, aan die Weste van Gauteng.(Naby aan ...

15% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 190
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Sunset West Self-Catering Accommodation is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde 3-ster gastehuis in Maraisburg, Johannesburg. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 mense in 2 gerieflike slaapkamers. Ons is na aan Go...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Lake, Florida Park

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Florida Noord, Johannesburg

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit. Ons het 5 kamers wat pr...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Heuwels, Johannesburg

By die Gold Crest het ons nie-rook kamers en alle kamers het aparte en suite badkamers. Ons beddens is gerieflik met donsveerkomberse en kraakvars wit beddegoed opgemaak. Elke kamer het sy eie ingang apart van die h...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Zizwe Guest House is in Orlando-Wes, langs die Vilakazi-distrik in die bekende informele nedersetting, Soweto, geleë. Hierdie nedersetting, en Vilakazi-straat spesifiek, is van enorme politiese en geskiedkundige wa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Glen, Quellerina

Acorn & Summit Guest House bied 30 ruim, moderne en smaakvolle, luukse en suite-kamers. Jy kan kies tussen enkelbeddens, dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, yskassie, ko...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergbron, Florida Glen

Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 2 eenhede wat albei slaapplek vir 2 het. Gaste kan Suite 1 of Suite 2 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fleurhof akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za