Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Florida Noord

3.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Florida Noord van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Florida Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Florida Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Florida Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Florida North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Florida Noord Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Florida Noord

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergbron, Florida Glen

Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 2 eenhede wat albei slaapplek vir 2 het. Gaste kan Suite 1 of Suite 2 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Town Lodge Roodepoort is naby die N1 geleë wat maklike toegang tot die hoofweë en alle geriewe vir beide ontspannings- en sakereisigers beteken. Dié hotel het 160 kamers wat elk lugversorging, 'n dubbelbed of 2 ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland, Quellerina

52 on Davidson is op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die woonstel het lugversorging en bied 'n aparte ingang. Dit besk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Fever Tree Suite is op die eienaar se perseel in 'n stil buurt in Johannesburg. Dis naby die sakekern en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word gebied in 'n oopplan-suite met slaapplek vir 2. Daa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff, Randburg

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff. Die Kings Lodge het 4 B&B-kamers wat in totaal slaapplek bied aan 11 gaste. Elke en suite-kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin. Alle kam...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Hillary Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinkothuis op die eienaar se perseel in Constantia-Kloof, Roodepoort. Dié area bied toegang tot kantoorgeboue, winkelsentrums en hoofweë. Dié...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Kingstone Villa bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n rustige doodloopstraat in Constantia Kloof in Roodepoort. Die woonstel het 2 s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland, Randburg

Artspace Guest Suites bied gaste-eenhede aan op die eienaar se Kaaps Hollandse eiendom in Fairland, Johannesburg. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en dit dien as die ideale basis vanwaar die omliggende om...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurte aan die Wesrand en is naby die Clearwater Mall en die Silverstar Casino. Verblyf word gebied in...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Allen's Neck

Dit is vir ons lekker om jou te verwelkom by Kleine Constantia Guest House, 'n monumentale gebou in Weltevredenpark, Johannesburg, waar besoekers bederf word met verblyf uit die boonste rakke. Kleine Constantia Gues...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Florida Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]