Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Quellerina besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Quellerina.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Quellerina akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Quellerina Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Quellerina Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland,
Quellerina

52 on Davidson is 'n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die eenheid bied 'n aparte ingang en 'n aangewes...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Glen,
Quellerina

Acorn & Summit Guest House bied 30 ruim, moderne en smaakvolle, luukse en suite-kamers. Jy kan kies tussen enkelbeddens, dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, yskassie, ko...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quellerina

Didiloni Lodge is in Quellerina in Gauteng geleë, binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, casino's, fliekteaters, erfenisterreine, museums, teaters en sportstadions soos Soccer City, Coca-Cola Park, Lof...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg,
Quellerina

View44 bied gehalteverblyf in Quellerina in Randburg wat ideaal is vir sakereisigers of oornaggaste. Dis naby Cresta- en Clearwater-winkelsentrums en die Coca Cola Dome. Die ligging is ook maklik van die N1 af berei...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Quellerina

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff,
Randburg

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff. Ons is trots op die netjiese, skoon en veilige verblyf met pragtuin wat ons aan gaste bied om heerlik te kom ontspan. Daar is veilige parkeerp...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Heuwels,
Johannesburg

By die Gold Crest het ons nie-rook kamers en alle kamers het aparte en suite badkamers. Ons beddens is gerieflik met donsveerkomberse en kraakvars wit beddegoed opgemaak. Elke kamer het sy eie ingang apart van die h...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe,
Florida Heuwels

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...

Vanaf
R835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland,
Randburg

By 49 on Norman kry gaste absolute waarde vir hul geld. Dit is in 'n welige, subtropiese tuin in die voorstad Northcliff geleë, en is gerieflik minder as 5 minute se ry vanaf die N1 Bloemfontein- en N1 Pretoria-kru...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fairland,
Randburg

Inosys is 'n selfsorg-eenheid vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Fairland, Randburg. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers met 'n bad of 'n stort deel. Twee van die slaapkamers het koningingro...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Florida Noord,
Johannesburg

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit. Ons het 5 kamers wat pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Quellerina akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za