Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.
"Die dorp se besienswaardighede is fantasties. Daar is so veel om te doen en te sien dat jy nooit uit gekuier sal raak in Gansbaai nie."
"Baie mooi area, great om te kom ontspan met familie en die natuur mooi te beleef. Walvisarea is regtig special. Restaurants bied nie regtig verskeidenheid of selfs kwaliteit nie, wees reg om baie te braai."
"Kom kyk gerus hoe skoon en netjies 'n dorpie kan wees, met vriendelik en gasvrye inwooners."
"Giuseppe's Trattoria and cocktail bar. Pizza and pasta is amazing. Very friendly and good service. It's a must try and White shark projects (shark cage diving) was one of the best experiences we had. Everyone was very friend;y and we had an awesome tour."
"Will definitely go back to Gansbaai, wonderful beaches and a weekend is too short to explore all Gansbaai has to offer."
"Fantastiese plek. Gaan besoek dit. Jy kan lekker asem skep."
"One thing that we noted was that there were no halaal restaurants nearby but it wasn't a stumbling block. Otherwise, the place was wonderful and definitely high on the staycation area list."
"Gansbaai het seker hul eie toerismewebblad, maar die gemeenskap kan gerus hul venues of google maps nagaan en die plekke afhaal wat weens die inperking gesneuwel het."
"Daar is nie veel te doen as 'n mens nie visvang of saam met die haaie wil duik nie."