Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (1)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Gariepdam

4.2 / 5  
volgens 605 resensies
Lees regte resensies van Gariepdam van 605 geverifieerde gaste.
Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gariepdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gariepdam Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam

Sonklip Overnight Accommodation word deur Sybrandt en Alta van Niekerk bestuur. Hulle het die gejaag van die stadslewe vir die rustigheid van Gariepdam verruil. Sonklip bied bekostigbare oornag-akkommodasie in 2 go...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Venterstad , Gariepdam

Oviston Sunrise Lodge in die stil dorpie genaamd Oviston, net buite Venterstad. Dit word omring deur die Oviston Natuurreservaat. Die Gariepdam strek tot hier en alhoewel die lodge nie na die dam front nie, is dit n...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam

Tzamenkomst River Lodge is in die mooi Gariep Eco Reserve op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir gaste wat net wil oornag tussen Gauteng en die Wes-Kaap. Verblyf wor...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam

De Lance Chalet & Coffee Shop is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbel...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gariepdam

House @ A'Damsview is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Gariepdam. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam

Chargo Game Reserve and Boutique Lodge is op 'n wildsplaas 30 km vanaf Colesberg en die lodge kombineer warm Suid-Afrikaanse gasvryheid met die Karoo. Gaste kan loop waar hul voorwaders eeue gelede gelede geloop het...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Venterstad , Gariepdam

Hierdie is jou perfekte huis weg van die huis. Geen ander woorde kan die gevoel in hierdie oustyl, pragtig gemeubileerde gastehuis beskryf nie, geleë op die rand van die pragtige Gariepdam in Oviston. Die gastehui...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskass...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gariepdam

Two Big Tree is 'n selfsorghuis wat nuut opgeknap is en is ideaal is vir 'n kort of lang kuier by Gariepdam, 'n dorp aan die oewer van die Oranjerivier in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy ontspanne atmosfeer ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam

Edelweiss B&B is naby die reuse Gariepdam, halfpad tussen Kaapstad en Gauteng geleë, net 5 km van die N1 af. Ons bied goeie waarde vir geld in dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Ons skoon, gerieflike akkommodasie ...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gariepdam

Die Gariep Dam strek so ver as wat die oog kan sien en word omring deur die Karoo se skoonheid. De Stijl Gariep Hotel is hier geleë. Kom geniet wonderlike Afrika-sonsondergange en slaap in stilte onder die Suiderkr...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Gariepdam

Alhoa Halfway Stop is net so gerieflik soos wat die naam dit laat klink! Talle besienswaardighede, historiese plekke en natuurlik die Gariepdam is in die nabyheid geleë. Hierdie selfsorghuis beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam

Spider Pig bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Gariep Dam. Gariep Dam is tussen Johannesburg en Kaapstad, net soos jy afdraai van die N1 af, teen die Oranjerivier. Dit is 'n mekka vir watersp...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam

Haum-Mari bied basiese oornagverblyf vir gaste in Gariepdam. Daar is 2 selfsorghuise wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende. Die Gariepdam is net 1 km van Haum - Mari af. Die Loerie Huis bied slaapplek vir 8 ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Gariepdam

Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek. Verblyf is beskikbaar ...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR5 400
R4 050
per nag, vir 15 mense
Wildsplaas in Transgariep, Vrystaat

Kareeplaas is op 'n plaas sowat 30 km vanaf Gariepdam en is net 20 km vanaf die N1. Die huis is teen die voet van die 'n heuwel gebou en bied 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes. Daar is verskillende soort wild op...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Transgariep, Vrystaat

Boschrand Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n familieplaas wat met skape boer. Dis ideaal geleë op die N1 van Kaapstad na Johannesburg en is gerieflik vir 'n oornagstop. Die verblyf beskik oor eenhed...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Karoo

Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë. Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede wat slaapplek aan 6 tot 8 gaste bied. Die eenhede het dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Elke eenhei...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis is op 'n plaas sowat 12 km buite Colesberg geleë. Let asseblief dat 'n 5,1 km lange grondpad na die instansie lei. Die gastehuis bied 'n lieflike plaasatmosfeer en is omring met die pragti...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Oos-Kaap

Karoo Provence is op 'n plaas 15 km buite Venterstad in die Oos-Kaap. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n plaas- of naweekwegbreek. Die huis beskik oor 5 sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Gariepdam akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za