Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Dinokeng is fantasties. Skoon en baie om te doen. En die belangrikste van alles dis baie baie veilig."
"Linden is baie naby aan Parkhurst, ons het 'n paar plekke in Parkhurst se 4th Street besoek oor die naweek en was baie beïndruk met alles wat mens kon doen daar. Al die eetplekke was pragtig en dit was moeilik om een te kies waar ons wou eet."
"Daar is baie winkels en banke naby, dit was baie naby die atletiek stadium sowel as die kinders se hotel waar hulle tuis gegaan het. Sal enige een aanraai om daar te bly. Ons het baie veilig gevoel en die plek is toegerus met kameras ook. "
"Dis lekker om in die veld te wees, maar oor die hele naweek het ons nie enige van die groot 5 gesien nie. Rooibokke, koedoes, hartbeeste, wilde beeste, 'n vark en 'n eland. Paaie is goed en meeste kan met n plat kar gery word as jy geduldig is, maar nie almal nie. "
"Rode around for three hours, saw a few impala, ostrich and one giraffe. Don't think it was worth the entrance fee."
"Unfortunately the entrance fee into Dinokeng is rather expensive so not everyone would be able to afford it."
"Goed geleë tussen Johannesburg en Pretoria met baie goeie restaurante in omgewing. "
"Dis 'n veilige woongebied met groot winkelsentrums skole en goeie hospitale."
"More traffic during peek hours, in the morning and afternoon. Better to travel earlier by 5:30 when rushing in the morning."
"I don't know if it's possible but a tarred road will be useful as the road has too much gravel."
"Dinokeng is 'n wonderlike plek, natuurlike rustige plek vir 'n samekoms met familie en vriende. Dinokeng sal ons vir seker weer sien in die toekoms, veral die resort self."
"Traffic on the R573 is hectic. Most of the way is one lane and if you turn off it is quite hard to get back on. The general roads around the area are really not great so a car with adequate ground clearance is recommended. Make sure your spare tyre is checked and adequate as one could easily get a puncture. The game reserve is quite nice with a wide variety of game but a bit costly unless one is spending a full day there."
"Ek hoop net volgende keer om meer van die Groot 5 te sien. Maar keep up the good service, truly amazing."
"Garsfontein het my beïndruk. Skoon woonbuurt met pragtige huise en welige plantegroei. "