Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.
"Dink dis 'n goeie provinsie vir besienswaardighede en vir mense wat van stadsliggies en "shopping" hou."
"Uitstekende toeriste oord. Baie wild om te besigtig. Baie oorde rondom Dinokeng. Skakel af van alledaagse lewe en geniet die natuur en diere."
"Het nie veel van Silverfields gesien nie. Maar met die inkom slag het ons wel gesien daar is genoeg winkel sentrums as jy ietsie sou benodig."
"Sal meer aanbeveel vir sake reise; baie naby aan die stasie, het dit gebruik om te oornag vir vroeë bus."
"Baie netjiese area, alle geriewe en winkels in nabye area. Kan met alle gemoedsrus aanbeveel."
"Die woongebied is fantasties en veilig. Dit is naby die nodige plekke soos the Grove Mall. "
"Ons het in die natuurreservaat gery en dit was baie lekker. Het wel min diere gesien a.g.v die weer. "