Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.
"Dinokeng is a great small town that's perfect for a weekend away. We'll definitely be back! :)"
"Perfekte naweekwegbreek vir die stadsjapie. Die diens wat ons by die verskillende hekke en kantoortjie by Dinokeng ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam."
"Daar is baie dinge om in die Wes-Rand te doen en te sien, maar 'n mens het nie gedink aan al die aktiwiteite in die omgewing nie. 'n Beter webblad wat 'n mens meer daaroor kan inlig sal 'n groot aanwins wees."
"Lekker naby die Serengeti-gholfbaan en ons het baie veilig gevoel."
"Ek ken nie die area nie. Al wat ek kan se dit is 'n pragtige, rustige buurt."
"Ek hou van Parkview Mall, het 'n groot Woolworths en Woodlands het 'n lekker koffiewinkel."
"Hekpoort is 'n kort afstand van Hartebeespoort en ons dae was gevul met onder andere 'n besoek aan die Sterkfonteingrotte, Die Wieg van die Mensdom, kaasfabriek, kabelkar rit en selfs 'n roomysfabriek om maar 'n paar te noem."
"Strawberry Farm spa packages are great value. Die ou Pastorie a lovely spot for breakfast or lunch. "
"Tans kan ek nie sien dat Garsfontein 'n toeristemekka is nie. Met die voltooiing van Menlyn Main en gepaardgaande eiendomontwikkelling gaan dinge verander. Garsfontein is 'n baie natuurlike, boomryke en mooi omgewing. "
"We were just passing through Pretoria as we had to visit one of the Embassies. I believe there is quite a lot to see in the area and it could be an interesting place to visit. "
"Ons was drie groot mans, maar sou verkies het om in een eenheid te bly met private kamers. Miskien beter om die heel groot eenheid in 'n drieslaapkamer-eenheid te omskep."
"Vir ons plaasjapies is dit 'n lekker uitstappie met genoeg kuier en eetplekke en inkopies."