Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van General De Wet

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van General De Wet van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy General De Wet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in General De Wet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van General De Wet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as General De Wet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

General De Wet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf General De Wet

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

The Travellers Nest is 'n selfsorg-eenheid vir 2 in Bloemfontein. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV met DStv. Die privaat badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof,...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Lavender Cottage is ’n sonderlinge tuinkothuis wat verblyf in Bloemfontein bied. Die dorp het verskeie historiese, kulturele en natuurbesienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Die eenslaapkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Constantia Guesthouse in Bloemfontein, die Vrystaat se Rosestad bied al sedert 2005 verblyf aan gaste van regoor Suid-Afrika. Constantia Guesthouse streef daarna om gaste se verblyf onvergeetlik te maak. Geriewe s...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Home Sprint Home is in Fichardt Park, Bloemfontein geleë en ideaal is vir ontspanne of oornagverblyf. Die verblyf bied 2 eenhede. Die woonstel se kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrog...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

The Little Cottage is 'n luukse selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang in Fichardt Park, Bloemfontein. Die eenheid is 600 m van, Rosepark Hospitaal en 2 km van Pick 'n Pay Hipermark en Hyperama af. Dié kothuis...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilgehof, Hospitalpark

@ 16 Monty - Self-Catering for Two bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n aparte eenheid op die eienaar se perseel. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en is langs die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang en 'n afstand...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

La Boheme Gastehuis is die ideale bestemming vir 'n romantiese naweekwegbreek of topgehalte korporatiewe akkommodasie. Die gastehuis is naby aan Mimosa Winkelsentrum, Universiteit van die Vrystaat, Medi-Clinic, St A...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Sleep @ 161 Benade Drive is in Fichardtpark in Bloemfontein geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Eenheid 1 het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. In die kombuisie is daar 'n yska...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Fichardt Park, Bloemfontein

Bounty-full Guest House bied gerieflike verblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Dis naby die N1-snelweg, Rosepark Hospitaal en verskeie restaurante, winkels en doendinge. Verblyf word in 4 slaapkamers gebied wat e...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Fauna

Ayjay's Guesthouse is in Bloemfontein en bied gaste 'n verskeidenheid gemeubileerde kamers. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens, en elk het 'n privaat badkamer. Die ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die General De Wet akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za