Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van General De Wet

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van General De Wet van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy General De Wet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in General De Wet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van General De Wet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as General De Wet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

General De Wet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf General De Wet

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fleurdal, Fichardt Park

Anchor Accommodation is 'n moderne gastehuis in 'n stil voorstad van Bloemfontein. Dié gastehuis is slegs 1,5 km vanaf die N1-afrit tussen Johannesburg en Kaapstad. Dié gastehuis bied verblyf in 3 moderne indivi...

Vanaf
R910
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fleurdal, Fichardt Park

34 @ Dapper is geleë in 'n stil voorstedelike gebied van Bloemfontein. Dié eiendom bied moderne selfsorg eenhede wat ideaal is vir paartjies, besigheidsmense of gesinne. Ons bied ses eenhede wat ten volle gemeube...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fleurdal, Bloemfontein

Lemon Tree Guest Rooms is ‘n gastehuis in Bloemfontein. Dis naby skole, winkels en kitskosrestaurante in die Fleurdal-area. Verblyf word gebied in 2 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR580
R522
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospitalpark, Fichardt Park

Pasteur Guesthouse bied oornagverblyf in Bloemfontein, naby hospitale, winkels en skole. Die stad het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. D...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Fichardt Park, Bloemfontein

Bikers Backpackers at Beddy20 bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein. Die stad het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Verblyf is b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Blue Lemon Self-catering Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in die suidelike deel van Bloemfontein. Die gastehuis is naby verskeie besienswaardighede en doendinge. Verblyf is beskikbaar in 3 eenh...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Evening Star is in die suide van Bloemfontein geleë, maar is steeds net 5 minute se ry van die stad, stadions en skougronde af. Die gastehuis is naby Curie-laan reg langs die hoofpad wat vanaf die N1 lei tussen Joh...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Belmar Guesthouse is 'n wonderlike wegbreekplek, weg van die gejaag van die stad af, waar jy jou kan verwonder aan die omgewing en die stilte en vrede kan geniet. Belmar is gerieflik geleë naby winkelsentrums en ho...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR685
R617
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Aandrus bied moderne selfsorg-eenhede in Fichardtpark, Bloemfontein. Ons bied 'n vriendelike en ontspanne atmosfeer vir enige geleentheid en is ideaal vir gaste wat vir 'n lang of 'n kort tyd wil vertoef. Die slaap...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

House Ebenezer is in die rustige buurt Fichardtpark in Bloemfontein geleë. Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede. Eenheid 1 het slaapplek vir 10 gaste en eenhede 2 en 3 het elk plek vir 2 gaste. Elke eenhei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die General De Wet akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za